Nuus

NUUSBERIG 31 JULIE 2023

PROVINSIONAL BOYS’ HOCKEY TOURNAMENT Gedurende die vakansie het Erik Prinsloo aan die Suid-Vrystaat hokkietoernooi deelgeneem. Erik played both as link and as defender.  Their team did very well and ended in a good 2nd place. Hy beskryf die toer as ‘n lekker geleentheid om sy talent uit te leef asook om nuwe vriende te maak.

NUUSBERIG 31 JULIE 2023 Read Post »

Landsdiens Provinsialekamp 26-30 Junie 2023 / Land Service Provincial camp 26-30 June 2023

During the first week of the holidays 12 of Aliwal North Primary School’s learners went on the Land Service Provincial camp. A camp, where all the Eastern Cape schools that do Land Service, camp together and where new friendships are built. Buses packed and off we went to the beautiful Jeffreys Bay. When arrived there,

Landsdiens Provinsialekamp 26-30 Junie 2023 / Land Service Provincial camp 26-30 June 2023 Read Post »

24 JULIE 2023

2023 TOP 10: KWARTAAL 2 Om die leer van sukses te kan klim, beteken volgehoue harde werk, deursettingsvermoë en baie dissipline.  Dit geld ook vir die akademiese prestasies by enige skool.  Daarom is ons by Laerskool Aliwal-Noord baie trots op die volgende leerlinge wat aan die einde van Kwartaal 2, die Top 10-posisies in hul

24 JULIE 2023 Read Post »

12 JUNIE 2023

Leeutjies Bondedag te Leeudoringstad Saterdag 10 Junie 2023 het die o/12- & o/13- Vrystaat Platteland rugbyspanne aan die Leeutjies Bondedag deelgeneem.  Die dag is gereël deur Laerskool Leeudoringstad en die Leeudoringstad Rugbyklub. Spanne van Noord-Wes Platteland en KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartebeesfontein) het ook aan die dag deelgeneem. The Free State Country Districts teams

12 JUNIE 2023 Read Post »

5 JUNIE 2023

RUGBY: Baie geluk aan Gerbrandt Bekker wat in die o/13A-Vrystaat-rugbyspan opgeneem is. Hy sal die span en sy skool by die Cravenweek, in Pietermaritzburg vanaf 25-30 Junie 2023 verteenwoordig.  Congratulations to Zenande Makateng and Josh Yalezo who were both chosen to represent the u/12B Free State rugby team. They will participate in the Provincial u/12 tournament

5 JUNIE 2023 Read Post »

29 MEI 2023

LANDSDIENS GEE OM VIR HULLE MEDEMENS Maandag, 22 Mei het die Gr. 4-7 landsdiens leerders vooruit gedink en towerkaartjies vir Vadersdag, wat op die 18de Junie is, gemaak. Hulle kan hierdie kaartjie tot dan wegsteek en vir hul pappas, oupas of en enige manlike figuur in hul lewens gee. This activity took a lot of

29 MEI 2023 Read Post »

22 MEI 2023

ALIE-RAAD KASKAR KOMPETISIE: Competitiveness is an inherent characteristic of mankind!  In Alie-land, HEALTHY competition is encouraged and it serves to reach higher goals.   We combined good, clean and competitive fun, with an activity that all Alies participated in, even if it is just to encourage their team mates. Die Alie-raad het basiese kaskar raamwerke

22 MEI 2023 Read Post »

8 MEI 2023

SLIPPERDAG / SLIPPER DAY Wat is nou lekkerder as om heeldag by die skool “slippers” te dra en iets vir iemand anders te beteken. Vrydag, die 5de Mei, het Laerskool Aliwal-Noord se leerders die organisasie “Reach for a Dream” se slipperdag ondersteun deur plakkers te koop. Alies met omgee harte! Dit is een van ons

8 MEI 2023 Read Post »

Scroll to Top