Tennis

Hier in Alie-Land speel ons graag tennis. 

Tennisvaardighede word vir elke graad 1 leerder aangeleer in die 4de kwartaal.  Daarna, in graad 2, het elke leerder die keuse of hy/sy met tennis wil aangaan as ‘n buitemuurse sport.

Ons neem jaarliks deel aan die Country District Proewe en stuur ons top 6 spelers vanaf o/10 tot o/14. Hieruit word ‘n streekspan gekies.

Aan die begin van elke jaar neem ons senior leerders aan die Oos-Kaap tennisproewe deel in Oos-Londen. 

Scroll to Top