LAERSKOOL ALIWAL-NOORD vs LAERSKOOL HANGKLIP

Saterdag, 22 Julie 2023 het Laerskool Aliwal-Noord weer die geleentheid gehad om aan die jaarlikse FNB Classic Clashes teen Laerskool Hangklip te Queenstown deel te neem.

HOKKIE / HOCKEY:

Wind verwaaid, maar die Alies skrik vir niks! Die kinders was vir seker baie opgewonde en het die kwartaal goed afgeskop. 

All games were played in good spirit, with one common goal, playing and enjoying the game of hockey. 

Hokkie uitslae is as volg:

Meisies:

o/7A  wen 5-2
o/7B verloor 1-7
o/8A wen 9-1
o/8B wen 5-1
o/9 A wen 3-1
o/9 B wen 5-0
o/10A verloor1-6
o/10B verloor 0-3 
o/12 A wen 2-0
o/13 A verloor 0-2
o/13C  wen 6-0

Seuns :

o/7A wen 3-1
o/7B wen 3-0
o/8A verloor 1-5
o/8B  verloor 0-5
o/10A wen 4-0
o/13A seuns wen 4-0

NETBALL:

u/7 

Op Saterdag, 22 Julie het die o/7 span hulle eerste netbalwedstryd teen Hangklip gespeel.  
The girls played a wonderful game and enjoyed every moment of it. 
Ons is baie trots op ons o/7 netbalspan. 

It was a windy, but fun day for all. The netball girls were adamant and ready to  start the rest of the netball season.

Die uitslae was as volg:

o/8 A Wen 12 – 0
o/8 B Wen 4 – 0
o/9 A Wen 17 – 2
o/9 B Wen 4 – 2
o/10 A Verloor 3 – 7
o/10 B Gelykop 4 elk
o/11 A Wen 9 – 8
o/12 A Wen 15 – 7 
o/12 B Wen 1 – 0
o/13 A Verloor 10 – 32
o/13 B Wen 9 – 7

RUGBY:

Die seuns het uitstekende rugby in die koue en winderige weersomstandighede gespeel.
The teams once again took the field with pride and joy and used the opportunity to showcase their talents.

Results: 

o/13 A: 36 – 0
u/13 B: 7 – 12 
o/11 A: 5 – 10 
u/11 B: 22 – 7 
o/9 A: 14 – 14 
u/9 B: 35 – 0
o/7: 5-3

The boys love for rugby was far greater than the awful weather conditions on the day.

Scroll to Top