Nuus

24 APRIL 2023

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD INA PAARMAN / SEÑOR CHEF FONDSINSAMELINGSPROJEK Laerskool Aliwal-Noord het vanjaar weer aan die Ina Paarman / Señor Chef Fondsinsamelingsprojek deelgeneem. Hierdie projek het twee weke geduur. Soos in die verlede, was die Fondsinsamelingsprojek vanjaar weer eens ʼn REUSE sukses. The winning class with the highest Ina Paarman sales is the Grade 4A’s. The

24 APRIL 2023 Read Post »

17 APRIL 2023

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD GROET JUF. NELMARIE VERWEY Na ses jaar moes ons afskeid neem van Juffrou Nelmarie Verwey.  Mrs Verwey was firstly our highly appreciated and loved Grade 3 teacher before moving to the Gr. 4’s for the first term of 2023.  She shared her positive outlook on life on a daily base with all her

17 APRIL 2023 Read Post »

27 MAART 2023

ATLETIEK:  NASIONALE KAMPIOENSKAPPE Die Nasionale Atletiekkampioenskappe, beter bekend as SA’s, het op 20 en 21 Maart 2023 in Pietermaritzburg plaasgevind. Two of our athletes had the privilege to take part in this competition. Liane Krűger behaal ‘n vyfde plek in die gewigstoot vir dogters 0.12 jaar.  Sy behaal ook haar persoonlike beste afstand van die

27 MAART 2023 Read Post »

13 MAART 2023

VRYSTAAT PLATTELAND RUGBY Laerskool Aliwal-Noord kan vanjaar met trots spog met die insluiting van nie minder nie as 14 rugbyspelers in Vrystaat Platteland rugbsyspanne.  Sewe van hierdie spelers sal die o/12-span gedurende die 2023 seisoen verteenwoordig en sewe spelers sal die o/13-span verteenwoordig. Dit is die eerste maal dat ‘n o/12-span gekies word om Vrystaat

13 MAART 2023 Read Post »

6 MAART 2023

Wêreldbiddag vir Vroue, 3 Maart 2023 / Women’s World Day of Prayer, 3 March 2023 Efesiërs 1: 15 & 16 “Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges, hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie.” Ephesians 1:15 &16

6 MAART 2023 Read Post »

27 FEBRUARIE 2023

LANDSDIENS: 3, 2, 1 pull! On Monday, 20 February 2023, ANPS had a fun day at Land Service. The Grade 4-and 5 members played traditional South African games and showed great teamwork. Ons het aktiwiteite soos toutrek, driebeenresies, sakresies, water ballon gooi en kruiwa-stoot aangepak. Ons graad 6-en 7 lede het handvaardigheid gedoen deur potloodsakkies

27 FEBRUARIE 2023 Read Post »

21 FEBRUARIE 2023

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD NUUS: NETBAL: “Own the court”- netbalkursus Op Saterdag 18 Februarie het van LSAN se netbalafrigters en -speelsters hierdie uitstekende netbalkursus bygewoon. Die kursus is aangebied deur Carmen Barnard en Theresa Prince. Hulle is uiters bekwaam en het hul kennis en ervaring in die netbalwêreld baie entoesiasties met almal by die kursus gedeel. Die

21 FEBRUARIE 2023 Read Post »

14 FEBRUARIE 2023

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD TENNIS: Gedurende die naweek van 3 -5 Februarie 2023, het 3 van Laerskool Aliwal-Noord se tennisspelers aan rondte 2 van die Chris Hani Westelike tennisproewe deelgeneem. Hierdie proewe het in Grahamstad plaasgevind en ons is baie trots op Janroux Hattingh, Ané Naudè en Erik Prinsloo wat gekies is om aan die Synergy Cup

14 FEBRUARIE 2023 Read Post »

6 FEBRUARIE 2023

Top 10: Die 2023-skooljaar is volstoom aan die gang en daar word reeds fluks op alle gebiede gewoeker. Today we acknowledge the academic achievements of the 2022 final exams.  Baie geluk aan die volgende leerlinge wat aan dié einde van die 2022-eksamen die Top 10-posisies in hul onderskeie grade behaal het. LANDSDIENS / LAND SERVICES:

6 FEBRUARIE 2023 Read Post »

31 JANUARIE 2023

ABRIE OBERHOLSTER KLEUREATLETIEK BYEENKOMS Vrydag, 27 Januarie 2023 het ons jaarlikse Abrie Oberholster kleure-atletiek plaasgevind. Die rasieleiers van die drie kleurspanne het baie moeite gedoen om hulle temas baie mooi uit te beeld. Dit was `n perfekte dag vir atletiek en die atlete was slaggereed toe die eerste skoot 7 uur geklap het. The following

31 JANUARIE 2023 Read Post »

Scroll to Top