Tariewe vir 2026 is soos volg :
JAAR VOORUIT – Betaalbaar voor 28 Februarie 2026
Maandelikse fooi
R 1730.00 per maand
Skoolfondse betaalbaar voor die
7de van elke maand
jaarlikse fooi
R19 030.00 - 5% = R 18 078.50
Volle rekening betaalbaar voor 28 Februarie 2026
busgelde
- 0 - 100 km - R 150.00
- 101 - 250 km - R200.00
- 251 km + - R 250.00
Slegs leerders met vooraf betaalde buskaartjies sal van hierdie diens gebruik kan maak
Indien u van die skool se maandelikse debietorderstelsels gebruik maak, kwalifiseer u vir 5% afslag.
Bankbesonderhede : Laerskool Aliwal-Noord - FNB: Takkode: 210120, Reknr: 62177044709