Nuus

22 MAART 2022

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD SE VERLIES Dit is met groot hartseer dat ons twee van ons personeellede aan die einde van die kwartaal verloor.Mr Joseph Mok-Otto joined our staff on 1 December 2015.  During his time at Aliwal North Primary School he stood out as an organised, well-respected teacher.  The children loved his classes as he always

22 MAART 2022 Read Post »

15 MAART 2022

0/10 & 0/11 RUGBYTOER NA RUSTENBURG Donderdag, 10 Maart, het 21 seuns en hulle 2 afrigters die GZ Camps & Sport se rugbykliniek in Rustenburg bygewoon.  Dit is op die Sundown Estate aangebied.  Ongelukkig het verskeie Gauteng skole onttrek, omdat hulle nie by die Onderwysdepartement kon toestemming kry nie. Die drie skole wat daar was

15 MAART 2022 Read Post »

7 MAART 2022

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD PERSONEEL Die personeel van LSAN se nuwe, informele drag wat met spesiale geleenthede gedra word, beeld Eenheid in Diversiteit uit. Hulle is verskillende mense met unieke talente en gawes. Tog staan hulle saam om ‘n liefdesdiens te lewer aan elke kind wat die skool betree. Dit kring uit na al die ouers van

7 MAART 2022 Read Post »

28 FEBRUARIE 2022

ALIE-LAND IS ‘N WAARDE-GEDREWE SKOOL In Aliwal North Primary School the focus is not only on achievement.  We also develop every aspect of a child.  Therefore, we focus on being a value driven school.  Once every term, all the learners wear their different coloured clothing, representing the different values.  Die verskillende kleure herinner ons aan

28 FEBRUARIE 2022 Read Post »

14 FEBRUARIE 2022

SUPERKIDS Die Superkids rugby afrigters van Bloemfontein het Saterdag, 12 Februarie by Laerskool Aliwal- Noord kom kuier. Drie van hulle ervare en bekwame afrigters het vir meer as 60 seuns ‘n vaardigheidskliniek kom aanbied. Die dag is afgesluit met ‘n paar wedstryde wat gespeel is. Ouers het heerlik onder die bome “uitgekamp”. It was a very sucesseful day

14 FEBRUARIE 2022 Read Post »

7 FEBRUARIE 2022

LANDSDIENS Die “Ons gee om” Landsdiensklub van Laerskool Aliwal-Noord skop die jaar 2022 af met groot opgewondenheid. Ons verwelkom weer ons ou Landsdienslede, sowel as nuwe Landsdienslede by ons klub. After all the welcoming and the introductions we kicked off the afternoon’s activities by building spirit with the singing of a few of the Land Service

7 FEBRUARIE 2022 Read Post »

1 FEBRUARIE 2022

Twee van ons leerlinge wat privaat musieklesse by Me Samantha King neem, het verlede jaar hul UNISA musiekeksamens afgelê. Beide Lana Lubbe en Meah Bothma het 95% behaal en dus met LOF geslaag. Hierdie besondere prestasie, na baie ure se oefen en deursettingsvermoë, word by LSAN beloon met Vol Ere-kleure vir Musiek. Baie Geluk aan

1 FEBRUARIE 2022 Read Post »

25 JANUARIE 2022

Ons eerste week in die “groot skool”“Mommy…Daddy, can you believeToday is the first day of Grade 1 for me.I’m so excited and cannot wait.Let’s hurry up I can’t be late.I brushed my teeth and combed my hairGot my book bag, my lunch, even a pear.I really can’t wait, there is so much to doBut not

25 JANUARIE 2022 Read Post »

Scroll to Top