29 MEI 2023

LANDSDIENS GEE OM VIR HULLE MEDEMENS

Maandag, 22 Mei het die Gr. 4-7 landsdiens leerders vooruit gedink en towerkaartjies vir Vadersdag, wat op die 18de Junie is, gemaak. Hulle kan hierdie kaartjie tot dan wegsteek en vir hul pappas, oupas of en enige manlike figuur in hul lewens gee.

This activity took a lot of concentration and the learners enjoyed it. They loved seeing how their magic cards work. Ons Landsdiens Pappas kan uitsien na ‘n lekker Vadersdag verrassing!

ALIWAL NORTH PRIMARY SCHOOL vs BALMORAL PRIMARY SCHOOL

Dinsdag, 23 Mei 2023, het Laerskool Aliwal-Noord se netbal-en hokkiespanne teen Balmoral gespeel. Die meisies was vir seker baie opgewonde en reg vir die wedstryde.

NETBALL / NETBAL:

The teams of Aliwal North did well on the day and the scores are as follow. 

u/9A won 7-0 

u/9B drew 1 all 

u/10A lost 3-4

u/10B lost 2-4

u/11A lost 7-9

u/11B won 6-2

u/12A won 14-3

u/12B lost 2-7 

u/13B won 12-1

The u/13A team girls played a very good game. With a quick start at the beginning of the game, the girls had good momentum. In the second half they managed to build on that momentum and secured a 25-3 win over Balmoral. 

HOCKEY / HOKKIE:

Die uitslae is as volg:

o/9 A wen 10-0

o/9 B wen 7-1 

o/10 A wen 5-1

o/10 B wen 1-0 

o/11 B verloor 0-5 

o/12 A verloor 0-1

o/13 A wen 2-0

o/13 B wen 2-0

It was a wonderful day filled with Alie hockey players showing their hockey skills. 

‘n Woord van dank aan elke ouer wat daar was vir ondersteuning en hulp. Ons waardeer julle.

LSAN vs PRIMêRE SKOOL KAREL THERON & SOUTHBOURNE PRIMARY SCHOOL

Saterdag, 27 Mei, het Laerskool Aliwal-Noord kragte gemeet teen Primêre skool Karel Theron en Southbourne Primary School. Op ‘n ysige Saterdagoggend het die meisies die netbalbaan aangedurf en die seuns ‘n wit gerypde rugbyveld. Die “warm” gees het vir seker die ergste koue van die oggend gebreek.

The teams of ANPS showed a great amount of heart and gave their best effort until the final whistle blew. Although not all the results went as planned, the players enjoyed the day and showcased their love for sport in all of their matches.

NETBALL / NETBAL:

Die spanne van Laerskool Aliwal-Noord presteer goed op die dag en die tellings is as volg. 

o/8 A wen 13-1 teen Karel Theron 

o/9A wen 6-0 teen Karel Theron 

o/9B verloor 1-8 teen Southbourne o/9A 

o/10A wen 4-2 teen Karel Theron 

o/10B verloor 3-5 teen Southbourne o/10A 

o/11A wen 9-6 teen Karel Theron 

o/11B verloor 4-5 teen Sourthbourne o/11A 

o/12A wen 13-6 teen Karel Theron 

o/12B verloor 3-8 teen Southbourne o/12A 

o/13B wen 18-15 teen Southbourne o/13A 

Die o/13A meisies begin die wedstryd teen Karel Theron, gelukkig kon hul daarin slaag om gedurende die eerste helfte van die wedstryd momentum op te bou. Tydens die tweede helfte bou hulle daarop voort. Die meisies speel goeie netbal en stap van die baan af met ‘n oorwinning van 32-21.

RUGBY:

Uitslae / Results:

LSAN o/7A wen 8 – 1 teen Karel Theron o/7

LSAN o/7B verloor 3 – 6 teen Karel Theron o/7

ANPS u/9A won 56 – 0 against Karel Theron o/9

LSAN o/9B verloor 10 – 27 teen Southbourne o/9

ANPS u/11A won 37 – 0 against Karel Theron o/11

LSAN o/11B verloor 0 – 29 teen Southbourne 0/11

ANPS u/13B lost 0 – 67 against Karel Theron o/13A

LSAN o/13C verloor 10 – 44 teen Southbourne o/13A

Scroll to Top