Nuus

NUUSBERIG, 29 JANUARIE 2024

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD HOOFLEIERS 2024 Baie geluk aan ons onderskeie hoofleiers vir 2024. Hoofseun: Renier Vorster Hoofmeisie: Anè Naudé Deputy Headboy:  Francois Botha Deputy Headgirl:  Amay van der Merwe Koshuishoofseun:  Renier Vorster Koshuishoofmeisie:  Johanelle de Bruin Baie sterkte met jul taak as verkose leiers van LSAN. You have our full Alie-support! TOP-10: VIERDE KWARTAAL 2023 Dit

NUUSBERIG, 29 JANUARIE 2024 Read Post »

NUUSBERIG 22 JANUARIE 2024

WELCOME TO OUR ALIE-FAMILY We are excited to welcome the following staff members to the Alie-family. Mrs. Anneke Botha-Arends Gr 3Miss Helmi Niewoudt Gr 2 andMrs. Elmarie Nel Gr 2 (temporary teacher)Mev. Antionette Vorster Gr 7. Mag julle net goedheid, guns en eenheid by Laerskool Aliwal-Noord. Sterkte met die nuwe begin in Alie-land ervaar. Ons

NUUSBERIG 22 JANUARIE 2024 Read Post »

14 NOVEMBER 2023

GRAAD 7 PRYSUITDELING 2023 Ons het weer eens die voorreg gehad om vir oulaas erkenning te gee aan ons Graad 7 leerders, wat gedurende die jaar van 2023 presteer het.  Ons was bevoorreg om weer, na drie jaar, ons tradisionele afskeid in die vorm van ‘n formele geleentheid te hou.  Die mammas van die Graad

14 NOVEMBER 2023 Read Post »

30 OKTOBER 2023

ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB Landsdiens is lekker! 47 van Laerskool Aliwal-Noord se Graad 4 & 5 Landsdienslede het vanaf 27 Oktober tot 28 Oktober op die Junior Landsdienskamp gegaan. Ons het by Toll Inn gasteplaas, buite Aliwal-Noord, gekamp. For some of our members this was their first camp! They had to pitch their own tent and make

30 OKTOBER 2023 Read Post »

23 OKTOBER 2023

BUFFELFEES 2023 Die pasafgelope Buffelfees ’23 was voorwaar ‘n FEES-met-SKOP! The three years of silence on the Aliwal North Primary School grounds (due to the Covid-pandemic), was broken with joyous activities and happy people! Die oogmerk van die Buffelfees was nog altyd om Aliwal en die omgewing se gemeenskap saam te snoer. Hierdie jaar was

23 OKTOBER 2023 Read Post »

18 SEPTEMBER 2023

By Laerskool Aliwal-Noord word daar ook tyd ingeruim om lekker te sing. Om holistiese ontwikkeling te kweek, beteken dat daar ook tyd ingeruim word vir ‘n verskeidenheid van aktiwiteite. Vanoggend het die leerders hulle gate uit geniet tydens ‘n informele sangsaal periode. Daar is, onder andere, gewyde liedere gesing, en aan die einde het die

18 SEPTEMBER 2023 Read Post »

12 SEPTEMBER 2023

LANDSDIENS / LAND SERVICE  On the 6th of September our Grade 6 and 7 members made window decorations. The children had to cut, paste and decorate.   Hulle het ‘n sirkel in die middel van ‘n papierbord uitgesny en daarna die bord versier met wol, blinkers, skulpe en nog baie meer. They showed “love for their

12 SEPTEMBER 2023 Read Post »

6 SEPTEMBER 2023

VRYSTAAT HOKKIE:Baie geluk aan die hokkiespelers wat ons verteenwoordig het by Suid-Vrystaat hokkie. FREE STATE RUGBY:Congratulations to our Free State rugbyplayers. VRYSTAAT PLATTELAND RUGBY: Baie geluk aan ons 12 Vrystaat Plattelandspelers wat Laerskool Aliwal-Noord verteenwoordig het. EASTERN CAPE NETBALL: Congratulations to our provincial netball players.TENNIS: Baie geluk aan Jan-Roux Hattingh wat volkleure vir tennis ontvang het.   LUGGEWEERSKIET:

6 SEPTEMBER 2023 Read Post »

NUUSBERIG 14 AUGUSTUS

INA PAARMAN FUNDRAISING PROJECT The Grade 4A class won the prize for the highest sales obtained during the Ina Paarman Fundraising Project, which included a special day somewhere special.  On Wednesday, 9 August 2023, the learners enjoyed their day at Letsatsi Game Lodge.Ons was bevoorreg om te sien hoe die bokke en zebras gevoer word.

NUUSBERIG 14 AUGUSTUS Read Post »

Scroll to Top