24 JULIE 2023

2023 TOP 10: KWARTAAL 2

Om die leer van sukses te kan klim, beteken volgehoue harde werk, deursettingsvermoë en baie dissipline.  Dit geld ook vir die akademiese prestasies by enige skool.  Daarom is ons by Laerskool Aliwal-Noord baie trots op die volgende leerlinge wat aan die einde van Kwartaal 2, die Top 10-posisies in hul onderskeie grade behaal het




Unfortunately, only 10 leaners can reach a Top 10-position, but that does not mean that there are only 10 learners who work diligently and with perseverance.  No, ALL learners tried their best and we congratulate each and every individual who showed progress in their academic results.  An academic progress badge will be presented to those learners who improved their 1st Term average % with 5% or more.
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat hierdie vorderingsspeldjies vir dié kwartaal kan dra.  Julle is beslis ook elkeen ‘n wenner in eie reg!

Graad 4:
Quade du Plessis
Elihle Lange

Graad 5:
Elandrie van Wyk
Luan Wilken
Rebabaletswe Morolong
Nina Joubert
Hennie du Toit
Lisolenkosi Mduna

Graad 6:
Renier Vorster
Johanelle de Bruin
DK Mokhina
Elvandré Willemse
Jean-Pierre Bezuidenhout
Justin Smith
Kaydin du Plessis

Graad 7:
Henricho Rossouw
Joubert Thompson
Duwaylon Heynes

Scroll to Top