22 MEI 2023

ALIE-RAAD KASKAR KOMPETISIE:

Competitiveness is an inherent characteristic of mankind!  In Alie-land, HEALTHY competition is encouraged and it serves to reach higher goals.  

We combined good, clean and competitive fun, with an activity that all Alies participated in, even if it is just to encourage their team mates.

Die Alie-raad het basiese kaskar raamwerke ontvang.  Hulle moes die ontwerp beplan en self die versierings bou.  Tydsbeplanning, beperkte boumateriaal en onverwagse uitdagings (toe die twee spanne ontwerpe moes uitruil) het almal kosbare lewenslesse geleer.

Alies gaan voortbou op hierdie nuwe vet-pret tradisie!

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD vs LAER VOLKSKOOL:

Saterdag, 20 Mei 2023, het Laerskool Aliwal-Noord teen Volkskool in Graaff-Reinet, ‘n dag vol heerlike plattelandse atmosfeer en sport gehad.

HOCKEY / HOKKIE:

Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne het baie goed gevaar en goeie sportmanskap is aan die dag gelê.

A weekend where Alie-hockey players showed their hockey skills.

Die uitslae is as volg:

u/13A girls: 1 – 1

o/12A dogters: 1 – 1

o/10A dogters:  verloor 3 – 5

o/9A dogters: verloor 3 – 5

u/9B girls: won 1 – 0

o/8A dogters: verloor 0 – 7

u/8B girls: won 4 – 1

o/7A dogters: verloor 1 – 2

u/7B girls: won 1 – 0

NETBALL / NETBAL:

Na die lang pad Graaff – Reinet toe aangepak het die meisies die koue oggend met opgewondenheid aangedurf. Laerskool Aliwal-Noord se netbalspanne presteer goed op die dag.

Results: 

o/8 A verloor 1 – 4

u/8 B won 1 – 0

u/9 A won 5 – 4  

o/9 B verloor 0 – 1

o/10 A wen 4 – 3

o/10 B wen 6 – 2

u/11A won 16 – 4

o/11B wen 11 – 0

u/12 A won Volkskool o/13B 20 – 2

o/13 B wen Volkskool o/13C 21 – 4

Die O/13A-span begin die wedstryd stadig maar bou momentum op deur die loop van die 1ste helfte. Beide verdedigende- en aanvallende kant doen verseker hul bes. The girls succeeded in ending the match victoriously! Every girl played her heart out and enjoyed the match tremendously.

Result:

u/13 A won 16 – 10

RUGBY TEEN VOLKSKOOL

The teams of ANPS enjoyed the day and used the opportunity to show their love for rugby on the field.  They took the field with pride and played to the best of their abilities and talents.

Uitslae:

LSAN o/7A wen 12 – 0

ANPS u/9A lost 7 – 10

LSAN o/9B verloor 0 – 45

ANPS u/11A won 29 – 10

LSAN o/11B verloor 5 – 15

LSAN o/13A wen 15 – 0

VRYSTAAT PLATTELAND:

Baie sterkte aan die volgende Alie-rugbyspelers wat die week deelneem aan die Cheetah- en Millenium-rugbytoernooi in Bloemfontein.

The tournament is hosted by the Free State Primary Schools Rugby Union at Grey College.

O/12 VRYSTAAT PLATTELAND

Hendrik Odendaal

Migael Moolman

Renier Vorster

Connor Marais

Juanito Paul

Francois Botha

O/13 VRYSTAAT PLATTELAND

Erik Prinsloo 

Oarabile Mtontiso

Damin Vorster

Deneilin Johnson

Pieter Odendaal

Lubha Mkundlu

O/12 VRYSTAAT

Josh Yalezo 

Zenande Makateng

O/13 VRYSTAAT 

Gerbrandt Bekker 

LANDSDIENS:

Landsdiens Suid-Afrika se tema vir 2023 is “Omgee vir jou Medemens”. Vir die afgelope 3 maande het Laerskool Aliwal-Noord se Landsdieners, en ook ander leerlinge, bydraes vir ons omgee-projek ingesamel.

Today we filled 88 Jars of Hope!! What a wonderful blessing, to be able to reach out and make a small contribution towards fellow South Africans in need. Dit is baie lekkerder om geskenke uit te deel en vandag het die Landsdienslede, wat ons skool in die Junievakansie by die provinsiale kamp gaan verteenwoordig, saam met die bestuur, juis dít ervaar.

We shared our Jars of Hope and other donations received, with the local Round Table club as well as our own school’s feeding scheme. Die CMR se werk in ons gemeenskap lê ons ook na aan die hart en ons kon ook aan hulle van die kruideniersware wat ons ontvang het, skenk. Die laaste Bottels van Hoop, sal ook binnekort aan die CMR oorhandig word.

Nogmaals dankie aan elke ouer en leerling wat deelgeneem het aan hierdie omgee-projek.

Scroll to Top