8 MEI 2023

SLIPPERDAG / SLIPPER DAY

Wat is nou lekkerder as om heeldag by die skool “slippers” te dra en iets vir iemand anders te beteken.

Vrydag, die 5de Mei, het Laerskool Aliwal-Noord se leerders die organisasie “Reach for a Dream” se slipperdag ondersteun deur plakkers te koop. Alies met omgee harte! Dit is een van ons waardes wat ons hier in Alie-Land kweek.

Reach For a Dream, an organisation that manifests hope by helping children fighting life-threating illnesses to reach their dreams. You can help by donating to Dreams today. Make a memorable difference in the life of a child.

NETBALL / NETBAL:

Op Saterdag, 6 Mei, het Laerskool Aliwal-Noord se netbalspanne teen Laerskool Cradock en Cradock Voorbereiding skool kragte gemeet. Die dag het vroegoggend begin met baie opwinding vir die wedstryde wat voorlê.

Laerskool Aliwal-Noord se netbal speel goeie wedstryde op die dag.

Die tellings is as volg:

o/8 A wen 8-1 

o/8 B wen 5-0 

o/9 A wen 4-3 

o/9 B verloor 1-2 

o/10 A verloor 3-4 

o/10 B verloor 2-4 

o/11 A wen 19-6 

o/11 B wen 6-4 

o/12 A verloor 3-4 

o/12 B wen 6-3 

o/12 C gelykop 9 elk 

o/13 B wen 6-5 

The u/13 A team played good netball on the day.

The girls got their rhythm on attack and defence early in the game. They played their hearts out on court and managed to win the game 18-8. 

HOCKEY / HOKKIE:

Wat ‘n voorreg om aan sport te kan deelneem en dit saam met anders skole te geniet.

Saterdag, 7 Mei, was ‘n heerlike dag waar wedstryde in goeie gees plaasgevind het en goeie sportmanskap is aan die dag gelê.

Dribble, square, yardstick, shoot and score! A weekend where Alie hockey players showed their hockey skills.

Die uitslae is as volg:

U/13A girls: won 2-0

U/13B girls: won 3-0

U/13B boys: drew 0-0

O/12A dogters: wen 6-0

O/12B dogters: gelykop 0-0

U/10A girls:  won 6-3

U/10B girls: won 1-0

O/9A dogters: wen 3-1

O/9B dogters: wen 2-1

O/9A seuns: wen 2-1

U/8A girls: won 7-1

U/8B girls: won 4-0

U/8A boys: won 2-1

O/7A dogters: verloor 0-1

O/7B dogters: wen 7-2

O/7A seuns: wen 2-0

O/7B seuns: wen 2-0

RUGBY:

ANPS vs QUEEN’S COLLEGE:

In 2016 the under 13A-team won against Queens College for the first time.  Their coach’s prediction was that it will take us 20 years to do it again.  The 20 years became 7. We did it again with 7 points against 5.  It was not easy.

Om die kroon te span het 2 ander spanne dit ook gedoen.  Die 0/9A’s en die 0/7A’s.  Die res van die spanne het maar swaar geleef.

o/13 A wen    7-5

o/13 B verloor 0-34

o/11 A verloor 7-33

o/11 B verloor 0-33

o/9 A   wen 28-14

o/9 B   verloor 14-35

o/7 A   wen 3-1

o/7 B   verloor 2-7

LSAN vs LAERSKOOL CRADOCK EN VOORBEREINDING SKOOL:

Die rugbywedstryde teen Laerskool Cradock en Cradock VBS het redelik wipplank gery.  Hulle het party met groter tellings gewen en ander se uitslae was weer baie nader. 

Die 0/13A-span het die “kersie-op-die-koek” geplaas deur met 22-12 te wen.

This team just does not want to lie down and surrender.  They play for each other and for the “jersey”.  In the past week they played their first two matches on home turf.

o/13 A wen 22-12

o/13 B verloor 7-12

o/13 C verloor 0-19

o/11 A verloor 0-19

o/11 B wen 12-7

o/9 A verloor 0-7

o/9 B verloor 0-45

o/7 A wen 7-0

o/7 B wen 5-3

Scroll to Top