LAERSKOOL ALIWAL-NOORD HOOFLEIERS 2024
Baie geluk aan ons onderskeie hoofleiers vir 2024.
Hoofseun: Renier Vorster
Hoofmeisie: Anè Naudé
Deputy Headboy: Francois Botha
Deputy Headgirl: Amay van der Merwe
Koshuishoofseun: Renier Vorster
Koshuishoofmeisie: Johanelle de Bruin
Baie sterkte met jul taak as verkose leiers van LSAN. You have our full Alie-support!
TOP-10: VIERDE KWARTAAL 2023
Dit is vandag met groot vreugde en trots wat ons die Top-10 presteerders van die 2023-eindeksamens kan bekendmaak.
Congratulations to our Top 10 Academic achievers for the year 2023.
GRADE 4 / GRAAD 4:
|
SURNAME: |
NAME: |
TOTAL: |
RANK: |
|
Hardie |
Dienie |
92.33 |
1 |
|
Nel |
Liné |
90.00 |
2 |
|
Peyper |
Elizna |
89.33 |
3 |
|
Paul |
Michael |
87.50 |
4 |
|
Van der Westhuizen |
Johannes |
87.17 |
5 |
|
Vorster |
Adriaan |
86.50 |
6 |
|
Nel |
Karla |
85.00 |
7 |
|
Van Riet |
Ria |
84.83 |
8 |
|
Van Zyl |
Nathan |
84.17 |
9 |
|
Bessinger |
Sheliya |
84.33 |
10 |
GRADE 5 / GRAAD 5:
|
SURNAME: |
NAME: |
TOTAL: |
RANK: |
|
De Wet |
Kara |
89.67 |
1 |
|
Weitsz |
Natasha |
89.17 |
2 |
|
Huluhulu |
Mikhulu |
87.33 |
3 |
|
Janse van Rensburg |
Johan |
85.17 |
4 |
|
Ntutha |
Zenande |
85.17 |
4 |
|
Botha-Arends |
Barend |
83.83 |
5 |
|
Lubbe |
Lia |
83.67 |
6 |
|
Marais |
Nina |
82.67 |
7 |
|
Stapelberg |
Ricus |
82.67 |
7 |
|
Edwards |
Stephanie |
82.33 |
8 |
|
Vorster |
Mieke |
81.83 |
9 |
|
De Wet |
Sonja-Marié |
81.67 |
10 |
GRADE 6 / GRAAD 6:
|
SURNAME: |
NAME: |
TOTAL: |
RANK: |
|
Naudé |
Anè |
90.00 |
1 |
|
Van der Merwe |
Amay |
87.00 |
2 |
|
Marais |
Connor |
83.33 |
3 |
|
Labuscagne |
Frieda-Marie |
83.50 |
4 |
|
Van Zyl |
Tristan |
82.83 |
5 |
|
Herion |
Miané |
81.67 |
6 |
|
Botha |
Francois |
81.17 |
7 |
|
Koto |
Alunamda |
80.33 |
8 |
|
Koloba |
Olerato |
79.50 |
9 |
|
Odendaal |
Rosali |
78.83 |
10 |
|
Motjeane |
Bokang |
78.83 |
10 |
|
Miller |
Caitlyn |
78.83 |
10 |
GRADE 7 / GRAAD 7:
|
SURNAME: |
NAME: |
TOTAL: |
RANK: |
|
Vorster |
Zahnika |
92.11 |
1 |
|
Marais |
Lienke |
87.89 |
2 |
|
Bothma |
Meah |
83.67 |
3 |
|
Reabow |
Ingrid |
81.22 |
4 |
|
Van der Merwe |
Joanie |
79.33 |
5 |
|
De Wet |
Annika |
77.33 |
6 |
|
Schmidt |
Elli-Sue |
77.22 |
7 |
|
Hattingh |
Janroux |
77.11 |
8 |
|
Cloete |
Elmi |
77.11 |
8 |
|
Labuscagne |
Ané |
76.67 |
9 |
|
Nicholson |
Sky |
76.11 |
10 |
Vir die nuwe akademiese jaar wens ons ál ons leerlinge sukses en voorspoed toe. Always remember the following quote from the late Mr Nelson Mandela: “Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.”
Dit is wat ons by Laerskool Aliwal-Noord nastreef: Om elke leerling holisties só toe te rus, dat wanneer hulle ons skool verlaat, hulle ‘n verskil kan maak in die wêreld buite die Alie-grense.
ABRIE OBERHOLSTER KLEUREATLETIEK BYEENKOMS:
The annual Abrie Oberholster colour Athletics meeting took place on Friday, 26 January 2024 at ANPS.
Na al die sangoefening en aflos oefen gedurende die week, het die groot dag, vir atlete om hulle staal te wys aangebreek.
It was also a privilege for us to host the homeschoolers from Lady Grey and Dordrecht. It was nice having you and we hope to see more of you in the future.
Athletes took part in several events and good results were obtained overall.
Die enigste rekord van die dag is deur Romé Botha behaal wat die dogters 10 hoogspringrekord verbeter het met ‘n hoogte van 1.14 meter. Baie geluk!
Die Blouspan wen die byeenkoms vir ‘n derde agtereenvolgende jaar, met die Geelspan in die tweede plek. Die Rooispan moes hierdie jaar met die derde plek tevrede wees.
The trophy for the team with the most spirit went to the Yellow team.
Die onderskeie ouderdomsgroepe se bekerwenners is:
Seun o/7: Akhanya Ntsizi
Dogter o/7: Anke Nienaber
Seun o/8: Bakoena Phailane
Dogter o/8: Hailey Hendriks
Seun o/9: Jacobus Odendaal
Dogter o/9: Catlin Barends
Seun o/10: Olamide Oliafa
Dogter o/10: Liwa Ndima
Seun o/11: Michael Paul
Dogter o/11: Iya Sibonde
Seun o/12: Evan Kieck
Dogter o/12: Jade du Plessis
Seun o/13: Ahlume Tabata
Dogter o/13: Ané Naude
Congratulations to all of these athletes.
Our next meeting will be the Townal meeting on 2 February 2024, at ANPS.
Sterkte aan al die atlete wat aan die byeenkoms gaan deelneem.
