By Laerskool Aliwal-Noord word daar ook tyd ingeruim om lekker te sing. Om holistiese ontwikkeling te kweek, beteken dat daar ook tyd ingeruim word vir ‘n verskeidenheid van aktiwiteite.
Vanoggend het die leerders hulle gate uit geniet tydens ‘n informele sangsaal periode. Daar is, onder andere, gewyde liedere gesing, en aan die einde het die Bokkoors hoog geloop met die sing van ‘n verskeidenheid rugby liedjies.
The pupils enjoyed it immensely when an informal singing period was held. All kinds of songs were sung, including hymns. The highlight was when at the end of the period a variety of rugby favourites were sung.
By Laerskool Aliwal- Noord hou ons skool met pret.
