NUUSBERIG 22 JANUARIE 2024

WELCOME TO OUR ALIE-FAMILY

We are excited to welcome the following staff members to the Alie-family.

Mrs. Anneke Botha-Arends Gr 3
Miss Helmi Niewoudt Gr 2 and
Mrs. Elmarie Nel Gr 2 (temporary teacher)
Mev. Antionette Vorster Gr 7.

Mag julle net goedheid, guns en eenheid by Laerskool Aliwal-Noord. Sterkte met die nuwe begin in Alie-land ervaar. Ons is bevoorreg om julle as deel van ons span te hê.

Alle voorspoed. 

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD VERWELKOM BABA CONNIE VAN RENSBURG!

Op 15 Desember 2023 is die jongste toevoeging tot ons Alie-familie gebore. Baie geluk aan Mnr. Ignus en Juffrou Marisa van Rensburg met die geboorte van julle baba dogtertjie.

Wishing you all a lifetime of love, health, laughter and happiness together. The journey of a lifetime has begun, enjoy every moment of it.

Our wishes for baby Connie: “May the LORD bless you and protect you. May the LORD smile on you and be gracious to you. May the LORD show you his favour and give you His peace.’” – Numbers 6:24-26 NLT

 NUWE / NEW GR. 1’S

Met harte vol trots het Laerskool Aliwal Noord op 17 Januarie hulle nuwe graad 1 leerders vir 2024 verwelkom. Daar het groot opgewondenheid geheers toe die nuwe gesiggies vir hulle nuwe skoolloopbaan aanmeld. Welkom ook aan elke nuwe ouer. Mag u die reis saam met u kind en Laerskool Aliwal-Noord geniet.

With hearts bursting with pride, Aliwal North Primary School welcomed their new grade 1 learners on 17 January 2024. The excitement levels were elevated as the new faces assembled for their new school career. We also welcome our new parents, may you enjoy the journey with your child and Aliwal North Primary School.

UNISA MUSIEK-UITSLAE

Baie geluk aan die volgende musiekleerlinge en oud-skoliere van LSAN, wat besondere uitslae in hul UNISA teorie-eksamens van 2023 behaal het.

Voorgraad 1: Sonja-Marie de Wet – 89%

                      Karla Nel – 91%

                     Frieda-Marie Labuscagne – 97%

                     Elizna Peyper – 99%

Graad 1:       Kara de Wet – 100%

                    Josua Bothma – 100%

Graad 2:      Annika de Wet – 95%

Graad 3:      Meah Bothma – 98%

Leerlinge wat 95% en hoër behaal, verskyn op UNISA se ererol en verdien daarmee vol erekleure by Laerskool Aliwal-Noord. Hulle is Frieda-Marie Labuscagne, Elizna Peyper, Josua Bothma en Kara de Wet, wat ‘n hertoekenning ontvang.

Ons beste wense vergesel ook ons oud-skoliere wat hierbo genoem word en ons glo dat hulle sal voortbou op dit wat hulle bereik het.

Namens Laerskool Aliwal-Noord ons opregte dank en hartlike gelukwense aan Me Samantha King wat privaat musieklesse in Aliwal-Noord aanbied. Dankie vir die geleentheid wat jy skep vir enige leerlinge van ons skool wat ‘n aanvoeling vir musiek het en graag hul talente in dié verband wil ontwikkel. Nogmaals geluk met jou leerlinge se puik prestasies.

Scroll to Top