20 JUNIE 2022
0/13 A RUGBY Daar is sekere dinge wat niemand ooit by jou kan sal kan wegneem nie, soos vir ‘n 0/13 rugbyspeler om ‘n voorwedstryd vir die Cheetahs en Pumas se Currie-beker halfeindstryd te kan speel. Hierdie voorreg het die o/13A rugbyspan te beurt geval op Saterdag, 18 Junie 2022. Min laerskool seuns sal ooit
