14 FEBRUARIE 2022

SUPERKIDS

Die Superkids rugby afrigters van Bloemfontein het Saterdag, 12 Februarie by Laerskool Aliwal- Noord kom kuier. 
Drie van hulle ervare en bekwame afrigters het vir meer as 60 seuns ‘n vaardigheidskliniek kom aanbied. Die dag is afgesluit met ‘n paar wedstryde wat gespeel is. 
Ouers het heerlik onder die bome “uitgekamp”. It was a very sucesseful day full of fun and laughter.  Our boys are ready for the rugby season.

See you soon on the rugby field.

DORPSBYEENKOMS/TOWNAL MEETING:

The townal meeting for all primary schools in Aliwal North was held on 4 February and was hosted by Aliwal North Primary School.
Na ‘n harde bui reën Donderd, was daar kommer of die byeenkoms sou plaasvind.  Vrydag, 4 Februarie was egter ‘n heerlike dag vir atletiek. 
There was a very festive atmosphere with all the different schools putting up their tents on the embankment.
Several records were broken on the day.
Enrique Weitz breek die 1500 meter stap vir seuns o/13 met ‘n tyd van 8:51 sekondes.
Lianie Smook, dogters 0/13, breek die verspring rekord met ‘n aftand van 4.21 meter.
Mienke du Plessis verbeter die dogters 0/12 verspring rekord met ‘n pragafstand van 4.32 meter.
Liane Kruger, girls u/11, broke the shotput record with a 9.10 meter throw.
Sasha-Leigh Johnson broke two records for girls u/13.  First she broke the 200 meter record in a time of 29.30 seconds, as well as the 200 meter hurdles record in a time of 33.90 seconds.
Gerbrandt Bekker verbeter die rekord vir gewigstoot seuns o/12 met ‘n afstand van 10.91 meter.
Congratulations to all these athletes!!
Die Laerskool vaar puik en verower 45 eerste plekke, 33 tweede plekke en 33 derde plekke.  Baie geluk aan elke atleet met hulle besondere prestasies. 
 ‘n Spesiale woord van dank aan alle beamptes, asook die personeel van LSAN wat die dag moontlik gemaak het.  Thank you to ANPS for hosting the event.
75 van LSAN se atlete het gekwalifiseer om na die volgende rondte deur te dring Dit is die CMC-byeenkoms wat op Sauerpark op Vrydag 18 Februarie gehou gaan word.  Sien julle daar!!

Scroll to Top