Nuus

O/13 A RUGBY: “WIMPY-AAND”

Woensdag, 21 Augustus 2024, het die o/13-A rugbyspelers weer eens die geleentheid gehad om as kelners by Aliwal-Noord se Wimpy op te tree.This is a yearly event that serves as a fundraiser for the “Dad’s and Lads” tour to Jeffrey’s Bay.Players get to experience what it is to be a waiter and what the job

O/13 A RUGBY: “WIMPY-AAND” Read Post »

NUUSBERIG, 9 SEPTEMBER 2024

DRAMA: Informele poësie (Hoërskool) : Cody Joubert : (ANHS) Informal Poetry (High School) : Owethu Kula : (BHS) Voorgeskrewe Poësie (Laerskool) : Alisha Di chaba : (FRPS) Prescribed poetry (Primary) :Emily Larter : (WPS) RAP : Mila-Sande Matokazi : (ANTOS) Gedramatiseerde Poësie : Jenna-Anne Duke : (CST) Dramatized Poetry : Avuya Malgas & Owethu Ntoyanto

NUUSBERIG, 9 SEPTEMBER 2024 Read Post »

NUUSBERIG 2 SEPTEMBER 2024

EISTEDD@ALIES 2024! Ons het sopas die 20ste Eistedd@Alies hier by Laerskool Aliwal-Noord aangebied. Soos al die ander jare, was hierdie weer eens ‘n fees van kuns, drama, sang en musiek. We received around 1030 entries for the different art sections. Our adjudicator, Me Huibrecht de Hart, from Bloemfontein, spent a whole week adjudicating all the

NUUSBERIG 2 SEPTEMBER 2024 Read Post »

NUUSBERIG 20 AUGUSTUS 2024

MA-EN-DOGTERTOER Ons het vroeg Vrydagoggend na Oos Londen vertrek waar ons 2 hokkiewedstryde gespeel het en daarna lekker in die see gaan baljaar het. Saterdag het die netbal meisies by Lillyfontein aan ‘n Netbaldag deelgeneem en deurgedring tot die semi-finaal. Dit was ‘n heerlike naweek waar so baie kosbare herinneringe gemaak is en om die

NUUSBERIG 20 AUGUSTUS 2024 Read Post »

NUUSBERIG, 12 AUGUSTUS 2024

LANDSDIENS / LAND SERVICE The Land Service this past week was in light of the Olympic Games. Aliwal North Primary School’s Land Service members were divided into ten different teams, each representing a different nation. The “participating nations” were: New Zealand, Italy, China, Egypt, USA, Japan, South Africa, Mexico, Hong Kong and Germany. Nadat die spanne opgedeel is,

NUUSBERIG, 12 AUGUSTUS 2024 Read Post »

NUUSBERIG 5 AUGUSTUS 2024

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD INTERSKOLE TEEN LAERSKOOL BURGERSDORP HOKKIE / HOCKEY: Die afgelope naweek het LSAN se hokkie die seisoen op ‘n baie hoë noot afgesluit. Daar is 16 wedstryde gespeel teen die Blikkies waarvan die Alies 12 gewen het, 1 gelykop gespeel het en slegs 3 verloor het. We played 16 games against the Blikkies. Won

NUUSBERIG 5 AUGUSTUS 2024 Read Post »

2024 TWEEDE KWARTAAL TOP 10

At the end of Term 2, we also acknowledge all the learners who have improved on their First Term results.  As ‘n leerling met meer as 5% verbeter het op Kwartaal 1 se gemiddelde % en die kwartaal se assesserings geslaag het, kry hy/sy ‘n vorderingspeldjie om vir die kwartaal te dra.  Every learner who

2024 TWEEDE KWARTAAL TOP 10 Read Post »

NUUSBERIG 11 JUNIE 2024

LSAN HOKKIE TE BLOEMFONTEIN Die afgelope naweek het LSAN se o/12A- en o/13A- seuns- en meisieshokkiespanne aan die Rising Stars toernooi in Bloemfontein gaan deelneem. Dit was ‘n ysige naweek, vol geleenthede vir ervaring en groei. Vir baie van ons spelers was dit hulle eerste keer op ‘n astro veld, maar ons het verseker die

NUUSBERIG 11 JUNIE 2024 Read Post »

NUUSBERIG 3 JUNIE 2024

BUFFELTJIES On Thursday, 23 May, the u/7’s were surprised with a new set of rugby jerseys. With this surprise they played a friendly match against one another to celebrate. We want to thank all the people that were involved in getting us the jerseys and also the efforts that went into the arrangements for the

NUUSBERIG 3 JUNIE 2024 Read Post »

NUUSBERIG 20 MEI 2024

VRYSTAAT PLATTELAND RUGBY: Op Vrydag, 10 Mei 2024, het die Vrystaat Platteland Laerskole rugbyspanne hul truie en wedstryddrag vir die komende seisoen ontvang. Dit was ‘n spoggeleentheid, aangebied deur Staatspresident Swart Skool op Brandfort.  Die geleentheid is gekenmerk deur ‘n atmosfeer waar jong spelers se liefde vir rugby eerste gestel word, waarlik ‘n geleentheid om

NUUSBERIG 20 MEI 2024 Read Post »

Scroll to Top