NUUSBERIG 5 AUGUSTUS 2024

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD INTERSKOLE TEEN LAERSKOOL BURGERSDORP

HOKKIE / HOCKEY:

Die afgelope naweek het LSAN se hokkie die seisoen op ‘n baie hoë noot afgesluit. Daar is 16 wedstryde gespeel teen die Blikkies waarvan die Alies 12 gewen het, 1 gelykop gespeel het en slegs 3 verloor het.

We played 16 games against the Blikkies. Won 12; drew 1 game and only lost 3 games!

Proud Alies

Boldly onwards.

 

NETBAL / NETBALL:

Die afgelope naweek het Laerskool Aliwal-Noord vir Burgersdorp die stryd aangesê. Dit het besonders goed gegaan met die Alies se netbal.

It was a great day of netball and the girls really played their hearts out.

Results are as follows:

u/7

A 0-7

B 0-0

u/8

A 9-1

B 0-3

u/9

A 4-5

B 3-1

u/10

A 9-6

B 1-7

u/11

A 11-6

B 6-1

u/12

A 14-9

B 14-7 (Teen Nkosi)

u/13

A 23 – 15

B 21 -2

LSAN RUGBY INTERSCHOOLS

Die afgelope naweek was dit weer tyd vir die jaarlikse interskole teen Burgersdorp.

The boys and coaches put a lot of work and effort into the preparation for the games.

ANPS boys used the opportunity to showcase their talents and they played entertaining rugby.

Hier volg die naweek se resultate:

o/7 speel gelyk op 1-1

o/9B wen 5-1

o/9A verloor 0-19

o/11B speel gelyk op 15-15

o/11A verloor 0-32

o/13B verloor 10-12

o/13A wen 33-21

 

LUGGEWEERSKIET

INTERSKOLE VS BURGERSDORP

Abigail Mostert en Frieda-Marie Labuschagne het Woensdag, 31 Julie 2024, deelgeneem aan die Interskole-skiet tussen Aliwal-Noord en Burgersdorp.  Die 2 skuts vorm ‘n span tesame met ander skuts van Hoërskool Aliwal-Noord.

Hulle vaar uitstekend op die dag. Frieda-Marie Labuschagne eindig 1ste en Abigail Mostert 3de in die o/14-afdeling.

Aliwal-Noord wen op gemiddelde punte: 510 teenoor 471.

Baie geluk

 

VRYSTAAT SKOLESKIET SEMI-FINALE

Vrydag, 2 Augustus 2024, het Abigail Mostert en Frieda-Marie Labuschagne deelgeneem aan die semi-finale van die Vrystaat Skoleskiet vir 2024.  Altwee skuts het die dag se kompetisie ingegaan met die hoop om te kwalifiseer vir vanjaar se finale.

Abigail en Frieda-Marie skiet uitstekend en kwalifiseer albei vir vanjaar se finale!  Hul harde werk is beloon.

Baie geluk. Ons is baie trots op julle!

Scroll to Top