MA-EN-DOGTERTOER
Ons het vroeg Vrydagoggend na Oos Londen vertrek waar ons 2 hokkiewedstryde gespeel het en daarna lekker in die see gaan baljaar het. Saterdag het die netbal meisies by Lillyfontein aan ‘n Netbaldag deelgeneem en deurgedring tot die semi-finaal. Dit was ‘n heerlike naweek waar so baie kosbare herinneringe gemaak is en om die wintersport seisoen op n hoë noot te kon afsluit.
MINI-CRICKET
On Friday 16 August, Aliwal North Primary School hosted a mini cricket clinic for the learners in grade 1, 2 and 3. The clinic focused on basic cricket skills and the building blocks for cricket. Die kinders het die middag baie geniet en gevra wanneer ons dit weer doen. Baie dankie aan almal wat betrokke was met die reëlings en seker gemaak het die dag was ‘n reuse sukses.
VRYSTAAT PLATTELAND 7’S
Renier Vorster, Juanitho Paul, Francois Botha en Migael Moolman neem op Vrydag 16 Augustus en Saterdag 17 Augustus 2024 aan die Bloemies 7’s toernooi, aangebied deur Laerskool Bloemfontein, deel.
These players from ANPS represented the Free State Country Districts team. The team played seven matches over the two days.
Great results were achieved. The team won six of their seven matches.
Results are as follows:
Platteland 30 – 26 Fichardtpark
Platteland 22 – 36 Bloemies
Platteland 59 – 0 Lesedi
Platteland 12 – 5 Tjokkies
Platteland 45 – 0 Jim Fouche
Platteland 42 – 14 Willem Postma
Baie geluk aan Juanitho Paul wat gekies is vir die Vrystaat 7’s – span.
LSAN is trots op jou!
