NUUSBERIG 2 SEPTEMBER 2024

EISTEDD@ALIES 2024!

Ons het sopas die 20ste Eistedd@Alies hier by Laerskool Aliwal-Noord aangebied. Soos al die ander jare, was hierdie weer eens ‘n fees van kuns, drama, sang en musiek. We received around 1030 entries for the different art sections. Our adjudicator, Me Huibrecht de Hart, from Bloemfontein, spent a whole week adjudicating all the art entries. Sy het nie net vir elke deelnemer persoonlike kommentaar gelewer nie, maar ook ‘n opsomming van haar ervaring as beoordelaar van Eistedd@Alies 2024 gemaak. Ons sal dit na al ons deelnemende skole versprei sodat almal by haar raad kan baat. 30 Kunsliefhebbers, vanuit ons gemeenskap, het op Vrydag, 23 Augustus, na afloop van die verhoogkostuum-modeparade, ‘n verf-met-koffie-klas wat deur Me De Hart aangebied is, bygewoon. ‘n Spesiale woord van dank aan Mnr. Jaco Spies van die ATKV, wat hierdie geleentheid geïnisieer en geborg het.

Skryfkuns se 55 inskrywings is vanjaar deur die skrywer, Fanie Viljoen, beoordeel. Ook hier het Mnr. Spies ‘n groot rol gespeel aangesien hy, names die ATKV, boekpryse vir ons Graad 10 tot 12-wenners geborg het. We are very privileged to have had a well-known author to adjudicate this year’s original writing entries.

Ons het reeds verlede jaar kennis gemaak met Me Loané van Sandwyk, wat ons Drama-Afdeling beoordeel het. Me Sandwyk shared her passion and love for the performing arts with all our participants and encouraged everyone to keep their dreams alive, never to give up and to reach for the stars. Baie dankie ook aan die ATKV, vir die reëlings rondom haar eenvrou-vertoning op Woensdag 28 Augustus. Me Sandwyk het ongeveer 1 000 drama-items beoordeel. ‘n Bekende in Aliwal se Dramakringe, Mnr. Johan Hattingh, het gehelp met die beoordeling van die voorgeskrewe poësie en lees afdelings. Our thanks and appreciation to both these adjudicators for the positive input they brought to this year’s eisteddfod.

Instrumentale musiek is deur Mev. Helene Beukes van Queenstown beoordeel. Met Dr Irma Davel, wat op die eisteddfod reëlingskomitee dien, as haar assistent, was ons musiekdeelnemers in baie goeie hande. Individual feedback and advice from these two ladies, added value to this year’s entries in the music section. Hulle het ook hul kundigheid en liefde vir koorsang met die 9 kore wat vanjaar deelgeneem het, gedeel. Al die ander sangitems is deur Mnr. Jaco Spies van Bloemfontein beoordeel. Hy is bygestaan deur Mnr. Wicus van Rensburg van Burgersdorp. Ons opregte dank en waardering ook aan hierdie vier mense, elkeen ‘n spesialis in eie reg, vir die wyse waarop hulle vanjaar se musiek en sang by Eistedd@Alies beoordeel het.

Elke jaar kyk ons terug en sê dankie.  Dankie vir elke deelnemer wat die waagmoed het om voor ‘n gehoor op te tree. Thank you to all our parents and supporters who attended our Eistedd@Alies week. Dankie aan die reëlingskomitee en elke personeellid van Laerskool Aliwal-Noord, die OOV, die span Alie-mamma’s, die snoepiespanne, die terreinwerkers en koshuispersoneel, letterlik almal wat deel van ons ongelooflike Aliespan is!

PA-EN-SEUN NAWEEK

Weer eens was die jaarlikse Pa-en-seun rugbynaweek na Jeffreysbaai ‘n reuse sukses, maar ook ‘n wonderlike voorreg.

Friday, 29 August, dads, players and coaches departed to Jeffrey’s Bay, to participate in the Stulting Primary rugby day, hosted in Humansdorp.

Die Stulting rugbydag, Saterdag 30 Augustus, is puik georganiseer en die o/9A, o/11A en o/13A rugbyspanne van LSAN het hier deelgeneem. Vinnige wedstryde wat gesorg het vir vinnige besluite en vinnige hardloop rugby.

o/13A speel 3 wedstryde waar hulle 1 wen en 2 verloor.

o/11A speel 4 wedstryde waar hulle 2 wen, 1 gelykop en 1 verloor.

o/9A speel 4 wedstryde waar hulle 1 gelykop en 3 verloor het.

Thank you to every parent, player and coach who made the weekend possible. All honour to our Almighty God, who protected all the Alies during the weekend.

Scroll to Top