NUUSBERIG 11 JUNIE 2024

LSAN HOKKIE TE BLOEMFONTEIN

Die afgelope naweek het LSAN se o/12A- en o/13A- seuns- en meisieshokkiespanne aan die Rising Stars toernooi in Bloemfontein gaan deelneem.

Dit was ‘n ysige naweek, vol geleenthede vir ervaring en groei. Vir baie van ons spelers was dit hulle eerste keer op ‘n astro veld, maar ons het verseker die Bloemfontein skole gewys wat in Laerskool Aliwal-Noord se kinders steek.

The u/13 teams played 7 matches, and the u/12 teams played 10 matches. There were mixed results and we are very proud of each team. We are especially proud of our u/13A girls who came 3rd in the tournament.

Ons spanne het elke wedstryd trotseer en het deurentyd goeie sportsmanskap getoon.

SLIPPERDAG/SLIPPER DAY

Reach for a Dream is an organisation that manifests hope by helping children fighting life-threating illnesses to reach their dreams.

Vrydag, die 31ste Mei het Laerskool Aliwal-Noord se leerders die organisasie “Reach for a Dream” ondersteun deur slipperdag plakkers te koop.

Alies with caring hearts! One of our values ​​that we cultivate here at Alieland.

‘n Lekker dag van slippers dra by die skool. Wat kan dan nou lekkerder wees as dit en by dit, om iets vir iemand anders te beteken.

Scroll to Top