LANDSDIENS / LAND SERVICE
The Land Service this past week was in light of the Olympic Games. Aliwal North Primary School’s Land Service members were divided into ten different teams, each representing a different nation.
The “participating nations” were:
New Zealand, Italy, China, Egypt, USA, Japan, South Africa, Mexico, Hong Kong and Germany.
Nadat die spanne opgedeel is, moes elke span ‘n kreet uitdink en oefen.
Die leerders het hulle kreatiwiteit goed gebruik en elke span het die geleentheid gekry om hul lande voor te stel met hul oorspronklike krete.
Let the games begin! The learners then competed in their respective groups against one another in various items. Teamwork and love for your neighbour was tested at this Land Service afternoon.
WINTERPROJEK
Laerskool Aliwal-Noord se Landsdiensklub het vir hierdie jaar ‘n winterprojek begin. Ons Wollige winter warmte projek behels die insameling van geskenkde winterklere en gebreide of gehekelde blokkies om komberse daarvan te maak.
Die einddoel is om dit vir liefdadigheid te skenk.
Gedurende verlede Maandag, 5 de Augustus se Landsdiensmiddag het ons klub een van die take, van ons winter projek voltooi. Ons het aan ons plaaslike CMR winterklere geskenk.
Bietjie, bietjie werk ons Landsdiensklub die om die koue te trotseer.
