Nuus

NUUSBERIG 16 FEBRUARIE 2026

LANDSDIENSLEIERSBERAAD In Februarie, elke jaar, kom al die Oos-Kaap Landsdiensklubs se volwasse lede bymekaar om beplanning vir die jaar se aktiwiteite te doen. Drie-jaarliks, by hierdie geleentheid, word daar ‘n nuwe provinsiale bestuur verkies, wat dan aan die stuur van die provinsie se Landsdienssake, staan. This year’s adult summit was held at Pine Lodge in

NUUSBERIG 16 FEBRUARIE 2026 Read Post »

NUUSBERIG 11 FEBRUARIE 2026

Aliwal North Primary Shines at CMC Luncedo Athletics Meeting On Friday, 6 February, fifty athletes from Aliwal North Primary School represented our school at the CMC Luncedo Athletics Meeting. The competition was tough, but our learner’s showed determination, courage and true sportsmanship throughout the day. Every athlete gave their very best, and we could not

NUUSBERIG 11 FEBRUARIE 2026 Read Post »

NUUSBERIG 4 FEBRUARIE 2026

LSAN Skitter by Maletswai-Atletiek On Monday, 2 February, our school took part in the Maletswai Townal Athletics Meeting, and what a memorable day it proved to be. The atmosphere on the field was filled with excitement, determination and true sportsmanship as learners gave their very best in every event. From the first clap to the

NUUSBERIG 4 FEBRUARIE 2026 Read Post »

NUUSBERIG 4 NOVEMBER 2025

GRONDSLAGFASE KONSERT / FOUNDATION PHASE CONCERT – “LEKKERGOEDLAND” Die Grondslagfase se konsert, “Lekkergoedland”, was ’n kleurvolle fees van musiek, dans en kinderlike vreugde! Die verhoog het geblink met pragtige kostuums en kreatiewe dekor, en elke klas het met trots hul deel uitgevoer. ’n Groot dankie aan al die onderwysers en ouers vir hul harde werk

NUUSBERIG 4 NOVEMBER 2025 Read Post »

NUUSBERIG 28 OKTOBER 2025

NUUS IN ALIE-LAND CRICKET / KRIEKET: LSAN VS BLIKKIES Laerskool Aliwal-Noord se krieketspanne het Dinsdag, 21 Oktober, teen Laerskool Burgersdorp te staan gekom in ’n reeks opwindende wedstryde. Die dag is gekenmerk deur goeie sportmangees, sterk spanwerk en uitstekende spel van beide skole. In die o/7-wedstryd het Aliwal-Noord dapper baklei, maar Burgersdorp het met 12

NUUSBERIG 28 OKTOBER 2025 Read Post »

NUUSBERIG 20 OKTOBER 2025

ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB / WE CARE LAND SERVICE CLUB:  Maandag, 20 Oktober, het ons graad 6 en 7 Landsdieners hulle liefde vir hul medemens uitgeleef. Elke kind het een Engelse en een Afrikaanse boekmerk ingekleur vir ANPS se matriekleerders. Agterop het hulle elke leerder sterkte toegewens vir hulle komende eindeksamen. Hierdie boekmerkies sal nog saam met

NUUSBERIG 20 OKTOBER 2025 Read Post »

NUUSBERIG 14 OKTOBER 2025

ALIWAL-NOORD LAERSKOOL GRAAD 7’S GENIET ’N ONVERGEETLIKE KAAPSE TOER! Laerskool Aliwal-Noord se jaarlikse Graad 7 Kaapse toer het van 20 tot 29 September plaasgevind, dit was ’n belewenis vol avontuur, lag en leersame oomblikke. Die groep het hul reis afgeskop met twee aande in Oudtshoorn, waar hulle besoek afgelê het by die Kango Grotte, Cango

NUUSBERIG 14 OKTOBER 2025 Read Post »

NUUSBERIG 15 SEPTEMBER 2025

Eisted@Alies 2025 Wow Evening It was a beautiful evening at Aliwal North Primary School as we hosted the prestigious Eisted@Alies 2025 Wow Evening. The hall was decorated with great care and looked truly stunning. Parents, learners, teachers, and friends of the school gathered with pride to celebrate the incredible talent on display. Baie geluk aan

NUUSBERIG 15 SEPTEMBER 2025 Read Post »

NUUSBERIG 9 SEPTEMBER 2025

ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB: By die afgelope Landsdiensmiddag het ons gewerk dat die stoom trek. Ons nuwelinge, die Graad 3 maats, het geleer hoe om proppies te sorteer vir ons proppieprojek. Hierdie aktiwiteit het weer ons leerders gemotiveer om bewus te wees van proppies wat rondlê en herwin kan word.  Our Grade 4 members made beautiful spring

NUUSBERIG 9 SEPTEMBER 2025 Read Post »

NUUSBERIG 18 AUGUSTUS 2025

LSAN HOKKIE VS CRADOCK Dinsdag, 12 Augustus, het ons hokkieseuns kop aan kop gegaan teen Cradock. Dit was baie opwindende, dog senutergende wedstryde. There were mixed feelings and results, but for the most part ANPS had the upper hand. Dit was maar die 3de wedstrydgeleentheid vir baie van ons jonger spanne en hulle het ons

NUUSBERIG 18 AUGUSTUS 2025 Read Post »

Scroll to Top