Nuus

NUUSBERIG 18 MEI 2026

Op Vrydag, 15 Mei 2026, het 17 van ons landloopatlete met trots aan Liga 2 in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ’n heerlike sonskyndag — perfek vir hardloop. Vir sommige van ons atlete, veral ons klein o/8’s, was dit ook hul eerste liga. Emotions and nerves were high for some, but our more experienced runners quickly

NUUSBERIG 18 MEI 2026 Read Post »

NUUSBERIG 11 MEI 2026

NUUS IN ALIE-LAND Op Saterdag 9 Mei, het Alies se netbalspanne kragte gemeet teen Cradock se netbalspanne. It was day full of good netball and great competition. Al die spelers het hul beste gegee en met trots die skool se naam hoog gehou. Results: o/8 A lost 1-7o/8 B lost 1-8o/9 A lost 1-7o/9 B

NUUSBERIG 11 MEI 2026 Read Post »

NUUSBERIG 4 Mei 2026

HOKKIE / HOCKEY Die o/13A-hokkiespan van Laerskool Aliwal-Noord het onlangs hul klereoorhandiging gehad – en wat ’n ware spoggeleentheid was dit nie! Die geleentheid was gevul met opgewondenheid, trots en dankbaarheid terwyl die dogters hul pragtige nuwe hokkieklere ontvang het. Die uitrustings is van uitstaande gehalte en laat die span nie net netjies lyk nie,

NUUSBERIG 4 Mei 2026 Read Post »

NUUSBERIG 28 APRIL 2026

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD SE OPEDAG – 24 APRIL 2026 Laerskool Aliwal-Noord het op 24 April 2026 sy opedag met groot entoesiasme aangebied. Die tema vir vanjaar was “Volg die buffelspoor”, en voornemende Alies het die geleentheid gekry om die skoolterrein te verken. Prospective learners and their families were welcomed warmly and guided through the school by

NUUSBERIG 28 APRIL 2026 Read Post »

NUUS IN ALIE-LAND 20 APRIL 2026

LSAN SE RUGBYSPANNE WYS VEGGEES IN TROMPSBURG Die rugbyspanne van LSAN het Vrydag 17 April, in Trompsburg deelgeneem aan ’n opwindende rugbydag waar hulle waardevolle ondervinding opgedoen het en groot veggees getoon het. Die o/7B-span het sterk verdedig en twee gelykopuitslae behaal teen Grey E en Willem Postma A. Hulle het egter naelskraap verloor teen

NUUS IN ALIE-LAND 20 APRIL 2026 Read Post »

NUUSBERIG 13 APRIL 2026

LANDSDIENS On Wednesday, 18 March 2026 our Gr.3-5 Land Service members had a lively and meaningful fun afternoon, filled with activities that not only entertained but also made a positive impact in the community. Die eerste aktiwiteit van die dag het gefokus op omgee. Die kinders het met groot entoesiasme toebroodjies gesmeer en gepak, wat

NUUSBERIG 13 APRIL 2026 Read Post »

NUUSBERIG 23 MAART 2026

A Night of Fellowship and Flavour at the Primary School Hostel’n Aand van Samesyn en Smaak by die Laerskool Koshuis On Thursday, 19 March, our hostel had the privilege of hosting a truly special steak evening for current parents, as well as those considering the hostel as a future home for their children. The purpose

NUUSBERIG 23 MAART 2026 Read Post »

NUUSBERIG 16 MAART 2026

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD VIER WÊRELDBIDDAG VIR VROUE On Friday, 7 March 2026, Aliwal North Primary School celebrated World Day of prayer for Women with a meaningful and colourful gathering. This year’s theme focused on the country of Nigeria, and the school hall was beautifully decorated with bright colours that reflected the vibrant culture of the nation.

NUUSBERIG 16 MAART 2026 Read Post »

NUUSBERIG 9 MAART 2026

ALIE-LAND TENNIS: Fernand Hattingh, in graad 6, het die naweek van 27 & 28 Februarie 2026, aan die Synergy Cup vir die Oos-Kaap Aloes o/13 tennisspan deelgeneem.  Hulle het enkels en dubbels gespeel teen die Vrystaat, Noord-Wes en die Oos-Kaap Elephants.  Die o/13 Aloes span eindig in die 4de plek. Baie geluk Fernand ons is

NUUSBERIG 9 MAART 2026 Read Post »

NUUSBERIG 23 FEBRUARIE 2026

ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB Ons Graad 3-5 Landsdiens-leerders het op Maandag, 9 Februarie 2026 meer geleer oor ons proppie-projek. Hierdie is ñ provinsiale projek wat Oos-Kaap Landsdiens elke jaar aanpak. Miss Amoré Esbach had an information session with all our young members about which bottle caps are the correct ones. We left motivated to collect and donate

NUUSBERIG 23 FEBRUARIE 2026 Read Post »

Scroll to Top