ALIWAL-NOORD LAERSKOOL GRAAD 7’S GENIET ’N ONVERGEETLIKE KAAPSE TOER!
Laerskool Aliwal-Noord se jaarlikse Graad 7 Kaapse toer het van 20 tot 29 September plaasgevind, dit was ’n belewenis vol avontuur, lag en leersame oomblikke.
Die groep het hul reis afgeskop met twee aande in Oudtshoorn, waar hulle besoek afgelê het by die Kango Grotte, Cango Wildlife Ranch, en ’n volstruisplaas. ’n Hoogtepunt vir baie van die leerders wat vir die eerste keer ’n volstruis van naby gesien het!
From there the tour moved to Stilbaai, but not without a stop at the Red Berry Farm in George, where everyone had a great time laughing and enjoying some delicious strawberries. In Stilbaai, the NSRI (National Sea Rescue Institute) gave the learners an interesting talk about sea safety and rescue work, something that everyone really enjoyed.
Daarna het die opgewonde groep koers gekry Kaapstad toe, waar die groot stad se besienswaardighede gewag het! Leerders het Tafelberg, die Two Oceans Aquarium, die Castle of Good Hope, en selfs die Chris Barnard Heart Museum besoek. ’n Bootrit in die hawe het vir opwinding gesorg – en die kersie op die koek was sekerlik die rugbywedstryd in die Groenpunt Stadion, ’n ongelooflike verrassing wat almal se harte vinniger laat klop het!
The tour was not only fun, but also a beautiful reminder of cooperation, discipline and good attitude. The teachers had high praise for the learners’ excellent behavior and their positive attitude throughout the tour.
’n Spesiale woord van dank gaan aan Mnr. Herman, wat hierdie jaar sy 22ste, en laaste Graad 7 toer aangepak het. Hy het deur die jare ’n groot rol gespeel in die beplanning en uitvoering van hierdie spesiale tradisie, en sal met dankbaarheid en waardering onthou word.
Well done to all the learners and teachers who made this Cape tour so memorable.
TOP 10 DERDE KWARTAAL THIRD TERM 2025
Ons kyk vandag met verwondering terug op kwartaal 3 en kan nie glo wat die leerlinge en onderwysers alles vermag het nie…
We’ve wrapped up the winter sports season successfully, held an outstanding Eistedd@Alies, organized an amazing Cape Tour for the Gr. 7’s AND worked diligently towards reaching our academic goals!
Na ‘n BAIE besige derde kwartaal, is dit dus uitsonderlike prestasies soos dié wat nou volg, wat ons Alie-harte warm laat klop…
GRAAD / GRADE 4:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Coetzee |
Marica |
95.17 |
1 |
|
Peyper |
Nerina |
94.00 |
2 |
|
Pagel |
Bené |
90.67 |
3 |
|
Stander |
Yoda |
90.00 |
4 |
|
Vorster |
Zack |
89.17 |
5 |
|
Odendaal |
Jacobus |
88.17 |
6 |
|
Lombaard |
Francine |
85.83 |
7 |
|
Botha-Arends |
Amienke |
85.67 |
8 |
|
Mbobo |
Siyababaza |
85.50 |
9 |
|
Swanepoel |
Lisa |
85.50 |
9 |
Akademiese vorderingspeldjies vir ‘n verbetering van 5% of meer op hul Junie-punte word toegeken aan:
- Matthew Clarke-Bekker
- Martin Cloete
- Yanga Niemack
- JC van der Westhuizen
- Kungawo Mashiya
- Naledi Matela
- Okgutsitse Motumi
- Phatsima Seeko
Apart from the 18 Grade 4-learners above, there were not less than 15 other learners who showed improvement.
GRAAD / GRADE 5:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Moolman |
Mishke |
89.67 |
1 |
|
Schmidt |
Annabet |
88.83 |
2 |
|
Botha |
Romé |
88.17 |
3 |
|
Thompson |
Willem |
88.00 |
4 |
|
Ndima |
Liwa |
87.61 |
5 |
|
Kotze |
Adanje |
87.33 |
6 |
|
Oelofse |
Lisa |
87.33 |
6 |
|
Roberts |
Karla |
87.33 |
6 |
|
Van Zyl |
Dané |
86.33 |
9 |
|
Labuscagne |
Josh |
83.00 |
10 |
|
Hattingh |
Fernand |
83.00 |
10 |
Grade 5 learners who managed to improve their June-averages by 5% or more, are the following:
- Jasmine Gouws
- Luminathi Phindani
- Jayden Samson
- Leané van Wyk
- Louw Alberts
- Anzél Fourie
- Kate Isted
- Lyle Lentoor
- Lisa Bedeni
- Ayabulela Coli
- Lifa Kelengeshe
- Luthando Mdwaba
- Bophelo Motemekoane
- Simphiwe Mthimkhulu
- Liwa Ndima
- Ayabonga Phaliso
- Nancy Rwiliriza
- Indiphile Siqele
- Anda Stuurman
Die Graad 5’s het ontrént hard gewerk, want bo en behalwe die 30 leerlinge hierbo, was daar 25 ander Graad 5’s wat hul Junie-punte kon verbeter.
GRAAD / GRADE 6:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Nel |
Liné |
88.67 |
1 |
|
Van Riet |
Ria |
87.33 |
2 |
|
Peyper |
Elizna |
87.00 |
3 |
|
Nel |
Karla |
86.67 |
4 |
|
Moleko |
Lehakwe |
85.67 |
5 |
|
Paul |
Michael |
85.50 |
6 |
|
Saba |
Liso |
85.50 |
6 |
|
Mzuzu |
Hluma |
84.50 |
8 |
|
Bessinger |
Sheliya |
84.33 |
9 |
|
Vorster |
Logan |
82.50 |
10 |
Akademiese vorderingspeldjies vir ‘n verbetering van 5% of meer, op hul Junie-gemiddeldes, gaan aan die volgende Graad 6 leerders:
- De Wet van der Merwe
19 Other Grade 6-learners also managed to improve their marks since the June-results.
GRAAD / GRADE 7:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Weitsz |
Natasha |
91.78 |
|
|
De Wet |
Kara |
91.67 |
|
|
Janse van Rensburg |
Johan |
88.33 |
|
|
Botha-Arends |
Barend |
88.22 |
|
|
Lubbe |
Lia |
85.89 |
|
|
Stapelberg |
Willem |
84.44 |
|
|
Van Zyl |
Nika |
83.67 |
|
|
Huluhulu |
Mikhulu |
83.33 |
|
|
Thompson |
Sarie |
81.33 |
|
|
Ntutha |
Zenande |
81.00 |
|
It looks as if most Grade 7’s pulled out all the stops and really worked hard to improve on their previous reports’ results.
Akademiese vorderingspeldjies word toegeken aan:
- Haylee Bezuidenhout
- Luan Fourie
- Nina Joubert
- Juwaydin Swartz
- Makukhanye Gungqwa
- Okuhle Keyi
- Mpho Matela
- Asivuyise Mbane
- Botle Mokati
- Amo Mqelenana
- Hennie du Toit
- Junior van Zyl
- WT Kotze
- Elandrie van Wyk
- Ka-Ona Kaloli
- Kgalalelo Leanya
- Abulele Mazaleni
- Zozo Mduna
- Reba Morolong
- Alu Zondani
Saam met die 30 leerlinge hierbo, was daar nog 19 leerlinge wat daarin kan slaag om hul Junie-punte te verbeter.
Congratulations to each and everyone who achieved some form of acknowledgement today. Julle harde werk het vrugte gedra. Doen só voort!
And then, to all our students, our wish for Term 4…
“We hope this new term brings you…
Courage to try again
Passion for doing what you love
Ambition to aim higher
Resilience in overcoming obstacles
Humility to learn from others
Kindness for yourself and those around you”
-ourMindfulLife.com
TENNIS IN ALIE-LAND
SYNERGY CUP (TWEEDE BEEN) TE CRADOCK.
Op 4 en 5 Oktober het die EC Aloes kragte gemeet teen Noord-Kaap, Vrystaat en EC Elephants in die Synergy Cup te Cradock.
Hulle het dubbels, gemengde dubbels en enkels teen elk van die bogenoemde provinsies gespeel en uitstekend gevaar!
Kara de Wet en Natasha Weitsz het die o/13 EC Aloes verteenwoordig en hulle span het met die 1ste plek weggestap. Merize Brand het die o/12 EC Aloes verteenwoordig en hul span het ook ń 1ste plek behaal. Fernand Hattingh het o/11 gespeel vir die EC Aloes span en ‘n 2de plek behaal, terwyl Jaco de Wet die EC Elephants span as o/12 verteenwoordig het en hul span ook ‘n 2de plek behaal het.
Hulle verwerf dan ook hul Oos-Kaap kleure gedurende hierdie geleentheid.
Alies is TROTS op julle !?
COUNTRY DISTRICTS
?Country districts en Xariep Tennis Hoogtepunte – [4 Oktober 2025] Ons spelers het hulle alles gegee! ? Daar was ‘n paar opwindende wedstryde, goeie spanwerk en baie sportmanskap te sien. Die tennisspelers het sterk opslag en fokus getoon. Baie geluk aan die volgende spelers wat gespeel het.
Johannes vd Westhuizen speel o/12 as nr.2 vir die Country districts span:
Verloor dubbels 7-2
Wen gemengde dubbels 7-2
Verloor enkels 7-2
Philip Heyns speel o/10 as nr. 1 vir die Country districts span:
Verloor dubbels 4-3
Verloor gemengde dubbels 4-3
Verloor enkels 6-1
De Wet vd Merwe speel as nr. 6 vir die Xariep span:
Wen dubbels 7- 2
Verloor gemengde dubbels 4 – 5
Wen enkels 6 – 3
Nico de Wet speel as nr. 3 vir die Country districts span:
Wen dubbels 5-2
Wen gemengde dubbels 4-3
Wen enkels 6-1
Michael Paul speel as nr. 1 vir die Xariep span:
Wen dubbels 7-2
Verloor gemengde dubbels 6-3
Verloor enkels 9-0
Junior van Zyl speel as nr. 3 vir die Country districts span:
Verloor dubbels
Verloor gemengde dubbels Verloor enkels
Gawie van Zyl speel as nr. 2 vir die Country districts span:
Verloor dubbels 4-3
Verloor gemengde dubbels 5-2
Verloor enkels 5-2
Die uitslae was dus:
Xariep 325 potte
Country districts 275 potte
– Ons is trots op julle poging en skoolgees! ??
#kampioene in wording! ??
ATHLETICS TEACHERS GAIN INSPIRATION AND KNOWLEDGE / ATLETE-ONDERWYSERS KRY NUWE INSPIRASIE EN KENNIS
Four of our dedicated teachers recently attended a three-day Athletics coaching course in Bloemfontein, during the school holidays (9 October – 11 October).
They had the opportunity to learn from inspirational mentors and professional athletes.
The course focused on improving coaching techniques, athlete development, and motivation both on and off the track.
“It was truly uplifting to hear from athletes who have turned their passion into purpose”, said one of the teachers. “We returned with fresh ideas and renewed enthusiasm to guide our learners to reach their full potential”
Hierdie ervaring het nie net hul afrigtingsvaardighede verbeter nie, maar het hulle ook geïnspireer om voort te gaan om ‘n kultuur van toewyding, spanwerk en sportmanskap by ons skool te bevorder.
Ons is trots op ons vier onderwysers wat hul tyd en energie opgeoffer het om hulself verder te ontwikkel, sodat ons leerders die beste moontlike afrigting kan ontvang.
Die volgende items was voltooi:
Antionette Vorster – Vlak 1: Gewigstoot / Shot put
Sammy van Zyl – Vlak 1: Ver-en Driesprong / Long – and Triple jump
Nadia Janse van Rensburg – Vlak 1: Middelafstande / Middle distance
Anneke Botha-Arends – Vlak 2: Hoogspring / High jump
The various amazing athletics coaches included: Tersius Liebenberg, Elizna Pretorius, Corne Wessels, Wilfred Sebotsa, Fanie Reynders, Chane J. v. Rensburg en Jan Ferreira.
We are looking forward to an amazing athletic season.
