Nuus

NUUSBERIG 12 AUGUSTUS 2025

LANDLOOP: Eleven long-distance athletes from Aliwal North Primary School proudly represented the school at the Free State Cross Country Championships on 9 August in Bloemfontein. They were among 1,090 primary school participants competing in distances ranging from 1 km to 10 km, with age categories spanning from 8 to 75 years. Atlete het letterlik teen

NUUSBERIG 12 AUGUSTUS 2025 Read Post »

NUUSBERIG 4 AUGUSTUS 2025

Aliwal-Noord en Burgersdorp bied opwindende Interskole op 2 Augustus 2025 NETBAL: Laerskool Aliwal-Noord het Saterdag, 2 Augustus, hul jaarlikse interskole teen Burgersdorp gespeel – hierdie jaar in Burgersdorp. The day was filled with spirit, teamwork, and fierce competition as both schools gave it their all on the court. Die kompetisie was van hoogstaande gehalte en

NUUSBERIG 4 AUGUSTUS 2025 Read Post »

NUUSBERIG 28 JULIE 2025

TOP 10 TWEEDE KWARTAAL / SECOND TERM 2025: Halfpad deur ons 2025 akademiese jaar kondig ons met trots die Top 10-presteerders van elke graad, aan. GRAAD / GRADE 4: VAN / SURNAME NAAM / NAME TOTAL RANK Coetzee Marica 94.00 1 Peyper Nerina 93.50 2 Odendaal Jacobus 91.00 3 Stander Yoda 90.17 4 Pagel Bené

NUUSBERIG 28 JULIE 2025 Read Post »

NUUSBERIG 17 JUNIE 2025

RISING STARS HOKKIETOERNOOI From 13-15 June, the ANPS hockey boys and girls went to Bloemfontein in spite of the icy cold weather to take part in the Rising Stars hockey tournament. Die toernooi word elke jaar vir liefdadigheid gehou, hierdie jaar is dit gehou ten bate van die Lesedi Educare and Therapea Kids (Place of

NUUSBERIG 17 JUNIE 2025 Read Post »

Mooiste Monsters

Op Vrydag, 6 Junie 025 was Aliwal-Noord Laerskool se saal vol opgewonde leerders. Die Mooiste Monsters het by ons skool kom kuier! Dankie aan ons ATKV tak en Jaco Spies wat die vertoning vir ons leerders moontlik gemaak het.  The play featured two monster characters — one bright orange with fluffy white tufts and wild

Mooiste Monsters Read Post »

NUUSBERIG 2 JUNIE 2025

SPORT IN GRAAFF-REINET vs VOLKSKOOL & JEFFREYSBAAI NETBAL IN GRAAFF-REINET Op Saterdag, 31 Mei 2025, het die Alies die langpad aangedurf Graaff-Reinet toe. The netball teams competed against Laer Volkskool and Jeffreys Bay. It was a day full of good netball and great competition. Die mesies het hulle beste gegee vir die laaste wedstryde van

NUUSBERIG 2 JUNIE 2025 Read Post »

NUUSBERIG 26 MEI 2025

NETBAL VS SOUTHBOURNE Op Donderdag, 23 Mei, het Alies se netbalspanne kragte gemeet teen Southbourne. The games were tough and the girls learned many lessons together as a team. Die resultate: 0/7 A gelykop 0-0 0/7 B gelykop 0-0 0/8 A wen 6-1 0/8 B verloor 0-3 0/9 A gelykop 5-5 0/9 B wen 2-1

NUUSBERIG 26 MEI 2025 Read Post »

NUUSBERIG 19 MEI 2025

NUUS IN ALIELAND / NEWS IN ALIELAND NETBALL & RUGBY: Saterdag, 17 Mei, het ons Alies die langpad aangepak na Middelburg. Laerskool Aliwal-Noord het teen Karel Theron, Laerskool De Aar en Platteland Akademie netbal & rugby gespeel.  NETBALL: It was a fun day of netball for the girls. The competition was hard, but the girls

NUUSBERIG 19 MEI 2025 Read Post »

NUUSBERIG 13 MEI 2025

LANDSDIENS / LAND SERVICE IN ALIE-LAND He is not here, for He has risen – Luke 24:6 Gedurende die week voor Paasnaweek, het die gr. 4 en 5 Landsdiens leerders ‘n paaseier wat oopkraak uit dun karton gemaak. Daar het ‘n kuiken uit gekom wanneer die eier oopbreek. Die gedagte was dat Jesus vir ons

NUUSBERIG 13 MEI 2025 Read Post »

NUUSBERIG 14 APRIL 2025

The u/13 team took part in the ITEC tournament in Bloemfontein.  This tournament took place during the last week of the first term.  Die span het 4 wedstryde gespeel waarvan hul 3 gewen het en die laaste een naelskraap verloor het 13-12.  Die seuns het dit baie geniet en die ete’s was heerlik. Dankie vir

NUUSBERIG 14 APRIL 2025 Read Post »

Scroll to Top