NUUSBERIG 19 MEI 2025

NUUS IN ALIELAND / NEWS IN ALIELAND

NETBALL & RUGBY:

Saterdag, 17 Mei, het ons Alies die langpad aangepak na Middelburg. Laerskool Aliwal-Noord het teen Karel Theron, Laerskool De Aar en Platteland Akademie netbal & rugby gespeel. 

NETBALL:

It was a fun day of netball for the girls. The competition was hard, but the girls gave their absolute best. What a lovely day of netball. 

Results were as follows: 

o/7 A

LSAN vs Karel Theron – Wen 4-0

LSAN vs De Aar – Wen 2-0

o/8 A 

LSAN vs Karel Theron – verloor 1-5

LSAN vs De Aar – verloor 1-2

o/8B

LSAN vs vs Karel Theron – wen 1-0

LSAN vs Platteland – verloor 0-7

o/9 A 

LSAN vs Karel Theron – wen 9-5

LSAN vs De Aar wen 10-4

o/9 B 

LSAN vs Karel Theron – wen 5-0

o/10A

LSAN vs De Aar – verloor 3-7

LSAN vs Karel Theron – gelykop 5 elk

o/10B

LSAN vs Karel Theron wen 10-1

o/11A

LSAN vs De Aar – verloor 4-9

LSAN vs Karel Theron – Wen 10-4

o/11B

LSAN vs Platteland Akademie – wen 8-1

o/12A 

LSAN vs Karel Theron – wen 6-2

LSAN vs De Aar -verloor 6-8

o/12B 

LSAN vs Karel Theron -wen 6-2

o/13 A 

LSAN vs Karel Theron – wen 15-7

LSAN vs De Aar – verloor 3-16

o/13B LSAN vs Karel Theron – verloor 4-14

RUGBY:

The results were as follows: 

u/7A:

ANPS vs JPS De Aar                    2-3

ANPS vs Karel Theron 3-5

u/7B:

ANPS vs Platteland Akademie 2-7

ANPS vs Karel Theron                7-4

u/9:

u/9 A vs Karel Theron.              17 – 0.

u/9 A vs De Aar                                          24 – 12

O/9 B vs Platteland Akademie              17 – 5

u/11:

u/11 A vs Karel Theron                           24-24

u/11 A vs Laerskool De Aar     0-17 

IDIOME DAG!

Op Vrydag, 16 Mei, het ons skool ‘n feestelike en leersame Idiomedag aangebied ter viering van 100 jaar van Afrikaans. Die skool was ‘n kleurvolle vertoning van kreatiwiteit en taal, met leerders wat soos verskillende idiome aangetrek het.

Van “so stil soos ‘n muis” tot “’n kop vol drome”, het leerders en onderwysers hul verbeelding gebruik om die betekenis van idiome met hul kostuums uit te beeld. Die optog deur die skool se gange het vir baie pret en lag gesorg, terwyl almal ook meer oor idiome en hul betekenis geleer het.

Hierdie dag het nie net taalvaardigheid bevorder nie, maar ook Afrikaans as kultuurerfenis in die kollig geplaas. In die lig van Afrikaans se 100ste bestaansjaar, het hierdie dag gewys hoe lewendig en relevant ons taal steeds is – veral onder die jeug.

Baie dankie aan elke ouer, leerder en personeelidl wat moeite gedoen het. Idiome dag was beslis ‘n hoogtepunt op ons kalender en ‘n gepaste huldeblyk aan ‘n eeu van Afrikaans!

Graadwenners van die ATKV Idiomedag:

Graad 1 – Zama Zaula

Graad 2 – Theuns Odendaal 

Graad 3 – Elmie Coetsee

Graad 4 – Herman Lotriet

Graad 5 – Jaco de Wet

Graad 6 – Karabelo Phailane

Graad 7 – Junior van Zyl

Scroll to Top