TOP 10 TWEEDE KWARTAAL / SECOND TERM 2025:
Halfpad deur ons 2025 akademiese jaar kondig ons met trots die Top 10-presteerders van elke graad, aan.
GRAAD / GRADE 4:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Coetzee |
Marica |
94.00 |
1 |
|
Peyper |
Nerina |
93.50 |
2 |
|
Odendaal |
Jacobus |
91.00 |
3 |
|
Stander |
Yoda |
90.17 |
4 |
|
Pagel |
Bené |
89.83 |
5 |
|
Mbobo |
Siyababaza |
88.17 |
6 |
|
Vorster |
Zack |
88.00 |
7 |
|
Swanepoel |
Lisa |
87.83 |
8 |
|
Kontsiwe |
Kwindla |
85.50 |
9 |
|
Botha-Arends |
Amienke |
85.00 |
10 |
|
Vorster |
Lana |
85.00 |
10 |
|
Lotriet |
Herman |
85.00 |
10 |
When learners improve their previous term’s mark by an average of 5% or more, we acknowledge their special achievement with an Academic Improvement badge, which they can wear with pride.
In graad 4 het die volgende leerlinge vir die Akademiese Vorderingspeldjie gekwalifiseer.
- Martin Cloete
- Jaco Dewing
Quite a number of grade 4’s managed to improve their marks, but with less than 5%. Dit bly egter ‘n groot prestasie om in kwartaal 2 meer punte as in kwartaal 1 te behaal en ons is trots op die 18 graad 4’s wat dit vermag het.
GRAAD / GRADE 5:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Moolman |
Mishke |
91.50 |
1 |
|
Roberts |
Karla |
87.67 |
2 |
|
Schmidt |
Annabet |
87.33 |
3 |
|
Oelofse |
Lisa |
86.17 |
4 |
|
Botha |
Romé |
85.83 |
5 |
|
Van Zyl |
Dané |
85.67 |
6 |
|
Labuscagne |
Josh |
85.17 |
7 |
|
Thompson |
Willem |
84.50 |
8 |
|
Olaifa |
Olamida |
83.17 |
9 |
|
De Wet |
Jaco |
81.67 |
10 |
Learners who managed to improve their overall average for the term by 5% or more are the following learners:
- Cheynah Paulse
- Lisahluma Mvumvu
Bo en behalwe bogenoemde leerlinge wat beide ‘n Akademiese vorderingspeldjie ontvang, het daar altesaam nog 7 ander graad 5’s ‘n verbetering op hul rapportpunte van kwartaal 1 behaal.
GRAAD / GRADE 6:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Peyper |
Elizna |
93.00 |
1 |
|
Nel |
Liné |
92.67 |
2 |
|
Paul |
Michael |
88.33 |
3 |
|
Mzuzu |
Hluma |
87.17 |
4 |
|
Bessinger |
Sheliya |
86.33 |
5 |
|
Van Riet |
Ria |
85.83 |
6 |
|
Vorster |
Adriaan |
85.67 |
7 |
|
Nel |
Karla |
85.50 |
8 |
|
Sinxadi |
Liyabona |
85.17 |
9 |
|
Saba |
Liso |
85.00 |
10 |
|
Vorster |
Logan |
85.00 |
10 |
|
Moleko |
Lehakwe |
85.00 |
10 |
In Graad 6 het die volgende leerlinge vir ‘n Akademiese Vorderingspeldjie gekwalifiseer:
- Caitlin Jantjies
- Joshua Beck
- Raylene Jansen
- J. Liebenberg
- Moneo Kaloli
- Siphosihle Ntsika
We are also very proud of all the other Grade 6 learners who achieved a higher average % than in Term 1. In total there were 15 Grade 6 learners who showed academic improvement.
GRAAD / GRADE 7:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
De Wet |
Kara |
89.67 |
1 |
|
Weitsz |
Natasha |
89.44 |
2 |
|
Huluhulu |
Mikhulu |
87.56 |
3 |
|
Janse van Rensburg |
Johan |
85.89 |
4 |
|
Lubbe |
Lia |
85.89 |
4 |
|
Ntutha |
Zenande |
85.33 |
6 |
|
Rwiliriza |
Nicole |
80.22 |
7 |
|
Van Zyl |
Nika |
80.22 |
7 |
|
Botha-Arends |
Barend |
80.00 |
9 |
|
Bothma |
Josua |
79.89 |
10 |
The following Grade 7 learners qualify for an Academic improvement badge:
- AJ du Plessis
- Carli Oosthuizen
- Danté de Beer
- Phillip Mathee
- Bruché Slater
- Frikkie van Zyl
- Mbalientle Buckland
- Junior Mohapi
- Mlozi Sanda
Bo en behalwe die Top 10-leerlinge en dié wie se name hierbo verskyn, is daar nóg 18 Graad 7’s wat daarin kon slaag om op hul kwartaal 1 punte te verbeter!
To conclude from Grade 4 to Grade 7, there were 77 learners who showed improvement in their academic work.
In kwartaal 2 is dit geen maklike taak om “jouself te wen” nie en daarom laat al die leerlinge wat êrens, op een of ander manier verbeter het, ons Alie-harte baie warm klop.
Dapper Vorentoe is immers ons leuse en dit pas ons hier by Laerskool Aliwal-Noord, daagliks in elke klaskamer, toe.
LSAN VS HANGKLIP PRIMêR TE QUEENSTOWN
LAERSKOOL ALIWAL-NOORD WYS STAAL TEEN HANGKLIP OP NETBALBAAN
Laerskool Aliwal-Noord se netbalspanne het Saterdag, 26 Julie, kragte gemeet teen Laerskool Hangklip van Queenstown in ‘n reeks opwindende wedstryde wat op Hangklip se velde plaasgevind het. Die dag was gevul met sportmangees, spanwerk en ‘n passie vir netbal.
Aliwal North’s girls performed excellently, with several teams achieving victories, while other matches were tough and exciting. Here are the results of the day:
- o/7 A: Wen 4–3
- o/7 B: Wen 10–0
- o/8 A: Gelykop 4–4
- o/8 B: Verloor 0–2
- o/9 A: Gelykop 7–7
- o/9 B: Gelykop 1–1
- o/10 A: Verloor 4–9
- o/10 B: Wen 10–0
- o/11 A: Wen 8–3
- o/11 B: Wen 6–2
- o/12 A: Verloor 8–15
- o/12 B: Wen 6–5
- o/13 A: Verloor 12–21
- o/13 B: Wen 14–8
Die dag is afgesluit met heerlike samehorigheid tussen die spanne, wat getuig van die mooi vriendskapsbande wat deur sport gebou word. Beide skole sien uit na toekomstige ontmoetings op en van die baan af.
LAERSKOOL ALIWAL-NOORD SE HOKKIESPANNE BLINK UIT TEEN HANGKLIP! ?
Vrydag, 25 Julie en Saterdag, 26 Julie het Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne – van die klein o/7’s tot die meer ervare o/13’s – met groot opgewondenheid in Queenstown aangekom om teen Hangklip deel te neem.
Die dae is gekenmerk deur sportmangees, harde werk en baie entoesiasme. Van die kleinste dogters en seuns, tot die senior spanne wat hul vaardighede met trots ten toon gestel het.
Gemengde welslae is behaal, met sommige spanne wat oorwinnings kon vier en ander wat waardevolle lesse uit hul wedstryde geneem het.
SEUNSHOKKIE UITSLAE:
o/7A wen 3-0
o/7B wen 6-1
o/8A verloor 1-9
o/8B verloor 0-12
o/9A wen 7-3
o/10A verloor 3-13
o/12A wen 1-0
o/13A wen 1-0
MEISIESHOKKIE UITSLAE:
o/7A wen 5-1
o/7B wen 2-0
o/7C wen 2-0
o/8A wen 4-2
o/8B verloor 0-2
o/9A verloor 1-2
o/9B verloor 1-2
o/10A verloor 1-2
o/10B verloor 0-3
o/10C verloor 1-3
o/12A verloor 1-3
o/13C verloor 1-3
o/13A verloor 0-7
What truly stood out was the unity, courage and positive attitude of each player – qualities that mean much more than just points on a scoreboard.
Parents and coaches supported from the sidelines with pride and love. The spirit among the players were contagious.
Baie dankie aan Hangklip vir die geleentheid en sportmanskap.
RUGBY:
On Saturday, 26 August 2025, our rugby teams travelled to Queenstown for our yearly rugby clash against Hangklip.
Daar is gemengde uitslae behaal, met die o/7- en o/11 spanne wat die vaandel hoog laat wapper het vir die Alies.
Die o/7A-span wen 4/3, terwyl die o/7B-span met 6/4 seëvier!
Die o/11A-span wen hulle wedstryd 17/7 en die o/11B-span wen naelskraap met 12/10 nadat losskakel Lyall Lentoor n drie in die doodsnikke van die wedstryd verdoel.
The u/13B team fought gallantly, but unfortunately lost against a much stronger Hangklip team with 5/57.
The u/13A team also had their work cut out for them. After trailing 28/0 at half time, they showed huge character and fought back, bringing the score to 27/28.
Unnecessary mistakes cost them dearly, and Hangklip scored four more tries, bringing the score to 27/52 in their favour.
Die o/13A-span wil dan hiermee ook vir oom Dimitri Prosaloglou van OK Mini Market en ISOFIT+ bedank vir die borg van hulle energiedrankies wat hulle onbaatsugtig vir elke wedstryd borg. Ons waardeer julle!!
Ons volgende wedstryd is ons interskole teen Burgersdorp, te Burgersdorp.
Hope to see all of our supporters there!
LANDLOOP / CROSS COUNTRY 2025
Baie geluk aan die volgende landloopatlete met hul uitstekende resultate! Ons is baie trots op julle.
Congratulations to the following cross-country athletes on their excellent results! We are very proud of you.
League 7 Results:
o/10 Girls:
16de: Amienke Botha-Arends
24ste: Lunathi Gqoli
25ste: Inam Wolsak
o/11 Girls:
3rde: Adanje Kotze
8ste: Ané Mellet
o/12 Girls:
17de: Andy Botha
o/9 Boys:
6de: Gawie van Zyl
o/12 Boys:
17de: Nathan van Zyl
o/13 Boys:
12de: Junior van Zyl
17de: Reithabetse Motemekoane
22ste: Achuma Ndzeken
NEIL NACHTREIN
Die atmosfeer was warm, knus en vol geselligheid toe Neil Nachtrein, die bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, verlede Vrydagaand ‘n lewendige optrede op ons skool se dek aangebied het. Die geleentheid is deur ATKV-tak Alies georganiseer.
Die gehoor het aan Neil se lippe gehang terwyl hy sy liedjies met siel en passie vertolk het. Tussen die musiek deur het hy stories gedeel, grappe gemaak en die gehoor op ‘n persoonlike manier betrek.
Hierdie geleentheid was daarop gemik om ‘n liefde vir Afrikaanse musiek en kultuur te kweek. Die gehoor kon in die pousetyd ‘n warm koppie sop en saamwees geniet.
Dit was beslis ‘n aand om te onthou – een waar taal, kultuur en musiek op die mooiste manier saamgevloei het.
