Nuus

14 FEBRUARIE 2023

LAERSKOOL ALIWAL-NOORD TENNIS: Gedurende die naweek van 3 -5 Februarie 2023, het 3 van Laerskool Aliwal-Noord se tennisspelers aan rondte 2 van die Chris Hani Westelike tennisproewe deelgeneem. Hierdie proewe het in Grahamstad plaasgevind en ons is baie trots op Janroux Hattingh, Ané Naudè en Erik Prinsloo wat gekies is om aan die Synergy Cup

14 FEBRUARIE 2023 Read Post »

6 FEBRUARIE 2023

Top 10: Die 2023-skooljaar is volstoom aan die gang en daar word reeds fluks op alle gebiede gewoeker. Today we acknowledge the academic achievements of the 2022 final exams.  Baie geluk aan die volgende leerlinge wat aan dié einde van die 2022-eksamen die Top 10-posisies in hul onderskeie grade behaal het. LANDSDIENS / LAND SERVICES:

6 FEBRUARIE 2023 Read Post »

31 JANUARIE 2023

ABRIE OBERHOLSTER KLEUREATLETIEK BYEENKOMS Vrydag, 27 Januarie 2023 het ons jaarlikse Abrie Oberholster kleure-atletiek plaasgevind. Die rasieleiers van die drie kleurspanne het baie moeite gedoen om hulle temas baie mooi uit te beeld. Dit was `n perfekte dag vir atletiek en die atlete was slaggereed toe die eerste skoot 7 uur geklap het. The following

31 JANUARIE 2023 Read Post »

23 JANUARIE 2023

KLOKSEREMONIE / NEW TRADITION: Woensdag, 18 Januarie 2023, het Alies se nuwe Graad 1-maatjies ‘n splinternuwe tradisie begin.  Hulle het elkeen die geleentheid gekry om die handklok wat simboliseer dat hulle skoolloopbaan begin by Laerskool Aliwal-Noord te lui.  Wanneer hulle aan die einde van Graad 7 kom, lui hulle die groot klok wat dan weer

23 JANUARIE 2023 Read Post »

27 JANUARIE 2023

KLEURE ATLETIEK 2023 Vrydag, 27 Januarie het ons jaarlikse Abrie Oberholster kleureatletiek plaasgevind. Die rassieleiers van die drie kleurspanne het baie moeite gedoen om hulle temas baie mooi uit te beeld. Dit was `n perfekte dag vir atletiek en die atlete was slag gereed toe die eerste skoot 7 uur geklap het. The following learners

27 JANUARIE 2023 Read Post »

19 SEPTEMBER 2022

IKAN MINI-HOKKIE TOERNOOI Op Saterdag, 10 September 2022, het IKAN hokkieskool ‘n baie geslaagde toernooi by Laerskool Aliwal-Noord aangebied. Spanne van sover as De Aar het kom deelneem.  Daar was 44 spanne van 7 skole wat deelgeneem het om van die dag ‘n sukses te maak. Elke span het ten minste 4 wedstryde gespeel.Geen tellings

19 SEPTEMBER 2022 Read Post »

12 SEPTEMBER 2022

CODING AND ROBOTICS TRAINING Mnr. Van Rensburg en Mev. Vorster het op 10 September ‘n kodering en robotika-kursus in Bloemfontein bygewoon. Coding is the language a computer uses to think and act.  The main focus of basic coding is the development of working memory and improvement of problem solving.  Leerlinge in die grondslagfase moet digitale

12 SEPTEMBER 2022 Read Post »

5 SEPTEMBER 2022

TENNIS Op Vrydag, 2 September, het Aliwal se eerste 4 meisies en seuns die lang pad Oos Londen toe aangedurf om aan die Rising Star tennis toernooi deel te neem.  Matches started early on Saturday morning.  After a long and warm day, everyone received an ice-cream. Wedstryde het Saterdag vroegoggend begin. Na ‘n lang, warm

5 SEPTEMBER 2022 Read Post »

27 AUGUSTUS 2022

JIM FOUCHÉ HOKKIEDAG “Sports teaches you character, it teaches you to play by the rules, it teaches you to know what it feels like to win and lose-it teaches you about life.” -Billie Jean King Wat ‘n ongelooflike voorreg om die 2022 hokkieseisoen op so ‘n hoë noot te kon eindig. Laerskool Aliwal-Noord se spanne

27 AUGUSTUS 2022 Read Post »

22 AUGUSTUS 2022

Eistedd@Alies 2022 het op 15 Augustus 2022 amptelik afgeskop met die beoordeling van vanjaar se Kuns-Afdelings. Ongeveer 800 kunsprente is in die 2D-Afdeling ingeskryf. We thank and congratulate every participant who shared his/her talent in this Section. The following learners achieved the highest marks in their respective grades.  Graad RR:  Elné du Preez – Cornerstone

22 AUGUSTUS 2022 Read Post »

Scroll to Top