13 JUNIE 2022

Laerskool Aliwal-Noord Kolle•Gin Dames-aand

Laerskool Aliwal-Noord het die stigterslede van Kolle•Gin genooi om  Vrydagaand, 10 Junie 2022, ‘n gin-proe op die Laerskool se dek aan te bied.   
    
Die dames kon vier soorte gin (beide alkoholies en nie-alkoholies) met smaakmaats soos sjokolade truffels, suurlemoen en verbena fudge, gemmerkoekies, amandel en peper biscotti en suurlemoensmeer pas.

The Kolle•Gin trademark sells gin, non-alcoholic beverages, clothing, toiletries, essential oils and super foods.  Their products are infused with collagen.  Oral collagen supplements have been shown to improve skin elasticity and slow the ageing process.  They are the proud winners of a golden Michelangelo International Wine & Spirits Award.

Laerskool Aliwal-Noord bedank graag al die dames wat hierdie spogaand in Alie-land ondersteun het.

Scroll to Top