HOKKIE
POCKET ROCKET VAARDIGHEIDSMIDDAG
Saterdag, 7 Mei, het ons 0/12A en 0/13A hokkie seuns ‘n vaardigheidsmiddag in Bloemfontein bygewoon. Ryno en sy span van Pocket Rocket Hockey School, het vir 2 ure lank nuwe, opwindende oefeninge gedoen waarin ons seuns hulle vaardighede kon verbeter en ook baie nuwe en waardevolle vaardighede kon by leer.
After that, our u/12 and u/13 teams played against each other to implement these new skills and game strategies with their team mates. We appreciate the opportunity we had to take part in this private practice with Pocket Rocket. The boys were full of excitement and enjoyed every moment.
Dankie aan almal wat die dag moonlik gemaak het.
Thank you to everyone who made this day possible.
RUGBY
0/13A Rugby
Op Donderdag 5 Mei 2022, na ‘n lang gewag, kon die 0/13A rugby span hul seisoen afskop met ‘n klipharde wedstryd teen die vaardige en fisieke span van Queens College.
Die span van LSAN het die wedstryd goed begin en goeie teenstand dwarsdeur die wedstryd gebied. Die seuns wys ware karakter deur nooit op te gee en tot op die einde goeie sportmanskap te toon.
Kragte is definitief gemeet op die dag, maar Queens College het die oorhand geniet.
Ons sien uit om dié span se seisoen met belangstelling dop te hou!
0/13B Rugby
Die 0/13B rugbyspan kom te staan teen die 0/12A rugbyspan van Queens College op Donderdag, 5 Mei 2022.
Die span van Queens College speel vinnige en aanvallende rugby, maar die span van LSAN bly mededingend tot op die einde.
Ongelukkig is die telling nie in die guns van LSAN nie, maar daar is steeds glimlagte van dankbaarheid op die spelers se gesigte. Dankbaar om weer rugby te kan speel!
Although the scores were not in our favour, we still learnt a lot and enjoyed being on the rugby field again.
We look forward to our next games.
0/11 RUGBY QUEENS
Beide A & B-spanne het Donderdag teen Queens gespeel. Albei spanne het gesukkel teen groter teenstanders. Die A-span het hulle sesde wedstryd gespeel en die eerste keer verloor.
Both teams have gained valuable experience. We are looking forward to our next games.
U/9 RUGBY
What week full of rugby! On Thursday, 5 May, we played against Queens College Junior. Both the u/9 A and B teams lost 50-0, but as the games continued the boys showed a lot of heart and they never gave up. They played hard until the end and went home with tired bodies. The boys enjoyed it a lot.
Saterdag, 7 Mei, het ons op Cradock gaan speel teen Cradock en Laerskool Union. Die B-span het 15-10 teen Union gewen, maar ongelukkig 10-15 teen Cradock verloor. Die A-span het 19-0 teen Union gewen, en teen Cradock was die telling 0-0.
Die seuns het reeds ongelooflik gegroei en het regtig hulle alles gegee tot aan die einde van die dag. Well done boys. We are all very proud of you. Keep up the hard work and keep on enjoying it.
BUFFELTJIE RUGBY:
5 MEI 2022
Die Buffeltjies het ‘n A en ‘n B span na Queenstown geneem om teen Queens College se 0/7’s te gaan speel.
Unfortunately, both teams lost their games, but the players showed a tremendous amount of heart and pride in their games.
The Buffeltjies A team lost 7 – 0 and the Buffeltjies B team lost 5-2
7 MEI 2022
The Buffeltjies A en B teams went to Cradock Prepatory School to play against their U/7’s.
Daar was gemengde resultate gewees.
Buffeltjies A vs CVS A verloor 8-0 en wen hul tweede wedstryd 11-0 teen CVS B.
Die Buffeltjies B het ongelukkig hulle wedstryd verloor 5-1. The players had fun and that counts a lot.
HOKKIE TEEN CRADOCK
Met busse vol opgewonde kinders het Laerskool Aliwal-Noord hulle Saterdag begin. Al die pad Cradock toe om die jaar af te skop met ons 1ste amptelike wedstryde vir die seisoen. Ons het die geleentheid gekry om teen Cradock Voorbereiding skool, sowel as Union Laerskool te speel. Die dag was vol goeie gees. Elke span het goeie sportmanskap gewys en het die dag baie geniet.
With busses full of excited children, Aliwal North Primary School began their Saturday,all the way to Cradock to kick off the year with our 1st official games for the season. We were given the opportunity to play against Cradock Preparatory School as well as Union Primary School. The day was filled with good spirit. Each team showed good sportsmanship.
Hier volg die uitslae / Here are the results:
U/7A Boys won 2-1 against Cradock
U/7A Girls won 3-1 against Union and won 2-1 against Cradock
O/8A Seuns wen 3-0 teen Cradock
O/8A Dogters wen 5-0 teen Union en wen 2-0 teen Cradock
O/8B Dogters verloor 2-0 teen Union en verloor 1-2 teen Cradock
U/9A Boys lost 1-3 against Cradock
U/9A Girls lost 0-4 against Union and Cradock
ALIE-TENNIS
Ons in bly om te kan sê dat ons 6 spelers in die Country Districts span van 2022 het. Ons sê geluk aan Kara de Wet en Natasha Weitsz wat die O/10 meisies gaan verteenwoordig. Dan het ons ook twee O/12 meisies, Sistine van Pletzen en Anè Naudé en twee O/12 seuns, Erik Prinsloo en Janroux Hattingh, wat in die span is.
Baie geluk julle en sterkte met als wat voorlê.
Ons sê ook geluk aan Jacobus en Sistine van Pletzen wat twee naweke terug aan die Grand Prix in Oos-Londen deelgeneem het. Sistine het ‘n 6de plek behaal en Jacobus het as die kampioen daar weggestap. Welgedaan julle.
