ATLETIEK: NASIONALE KAMPIOENSKAPPE
Die Nasionale Atletiekkampioenskappe, beter bekend as SA’s, het op 20 en 21 Maart 2023 in Pietermaritzburg plaasgevind.
Two of our athletes had the privilege to take part in this competition.
Liane Krűger behaal ‘n vyfde plek in die gewigstoot vir dogters 0.12 jaar. Sy behaal ook haar persoonlike beste afstand van die seisoen met ‘n pragstoot van 10 meter. Baie geluk, Liane!!
Gerbrandt Bekker, seuns 0.13 jaar, neem deel aan die gewigstoot en skyfwerp. Gerbrandt behaal ‘n sewende plek uit 15 deelnemers in die gewigstoot. Hy behaal ook ‘n elfde plek uit 22 atlete in die skyfwerp. Voorwaar ‘n puik prestasie!!
Congratulations to these athletes and their parents. You make ANPS proud.
LAND SERVICE
Keep growing for Jesus, just like a plant keeps growing.
Dit was ñ opwindende Landsdiens middag. Meneer Herman Snyman het die graad 6- en 7 Landsdiens leerders meer oor plante geleer. Hulle het geleer hoe belangrik plante vir ons en ons omgewing is.They also learned many new interesting facts about plants. They now know about a “Venus flytrap” and how to grow a rose using a potato. The grade 6-and 7 learners also got a chance to plant their own plant!
The Junior Land Service members practiced the Love for their neighbour and for the Creator by using wires and beads to construct a cross. Juffrou Talia het ñ video saamgestel wat die proses stap-vir-stap verduidelik. Ons beoog om hierdie kruisies saam met ‘n ingekleurde boekmerkie by ‘n volgende Landsdiens middag te gaan uit deel, iewers waar ons ander se harte kan bly maak tydens Paastyd. Almal het hierdie Landsdiens middag geniet!
Saterdag 18 Maart 2023 Rouxville Boeredag.
Die bus het vroegdag Rouxville toe vertrek, reg vir n lekker dag vol speletjies en geselsies met toekomstige Alies. Die onderwyserresse mag dalk van die speletjies meer geniet het as die kinders, maar dit was nietemin n lekker dag.
Landsdiens Gr. 6 & 7 Klubkamp 24-26 Maart 2023/ Land Service Gr. 6 & 7 Club camp 24-26 March 2023
“Camping isn’t really a vacation, but it sure makes for good memories”- Julie Kieras
Buses were packed and off we went for a weekend filled with different activities at Toll Inn camping site. When we arrived at our destination, everyone started pitching their tents. We kicked off with some icebreakers and also had a fashion show. All the groups received a list of items that they had to get from their tents and had to create an outfit that one person from each group had to model. Stalk-the-lantern was definitely the highlight of the night. We ended the night by braaiing stick bread.
“The highlight of Friday was the night games we played; it was so much fun, because the teachers also joined in. – Onako Bongweni
Die volgende oggend is ons vroeg uit die vere en begin ons dag met heerlike ontbyt. Tekkies aan en rugsakke gepak begin ons met ons pragtige staproete. Dit was ‘n avontuur op sy eie. Lekker moeg terug by die kamp geniet ons middagete en begin met handvaardigheid. Leerders het geleer hoe om tolletjie te brei en het hulle kreatiwiteit gewys toe hulle hulle klippe verf. Hulle het boeresport gespeel en toe heerlike hamburgers geëet. Leerders het hulle dans talent gewys met “line dancing”. Ons sluit toe die aand af met Landsdiens liedjies, godsdiens en ‘n bederfie.
“Ons het ons liefde vir die natuur tydens ons stap geniet. Die stap het ons geleer om te luister na mekaar, te kommunikeer en op mekaar te vertrou. Ons het 4 ure spandeer op handvaardigheid en het die volgende geleer: geduld, hoe om fyn te werk en mooi te luister.” – Zahnika Vorster
Op pak is nooit lekker as jy lekker kamp nie. Busse gelaai en magies vol eindig ons, ons kamp met ‘n pragtige boodskap vir paasfees. Elke leerder het ‘n paaseier ontvang en het ‘n kans gekry om alleen iewers te sit en tyd in die natuur te spandeer en te bid.
We are grateful for a wonderful weekend with great camping weather, laughter and fun. We thank our almighty God for keeping us safe during our camping trip.
Gr. 1-SPORT AKSIE ’23! / Gr 1-SPORT ACTION ’23!
Ons het Vrydag die 24ste Maart ‘n gr 1-sportmiddag by Laerskool Aliwal-Noord aangebied.Ons wintersporte: hokkie , netbal en rugby, wat deur Laerskool Aliwal-Noord aangebied is hierdie middag beoefen.Die groot doel van hierdie middag was om die basiese vaardighede en die liefde vir die spel vir ons nuwelinge aan te leer.
It was a wonderful afternoon, enjoyed by all! Great fun, even if the players are still small…! Thank you to all the teachers, parents and grandparents who supported this wonderful ACTION ’23!
RUGBY:
HANGKLIP DAG
0/11:
Saterdag die 18de het die Alies 0/11-rugbyspan in hulle eerste wedstryde vir die jaar teen Selborne en George Randall gespeel.
The boys did their best and enjoyed both the games.
0/13:
Saterdag, 18 Maart 2023, het die o/13-rugby toerspan aan die Hangklip skoledag deelgeneem, as voorbereiding vir hul toer na Rustenburg.
The day gave the team and coaches the opportunity to play against other teams that we don’t usually compete against during the season.
Die span van LSAN verloor hul eerste wedstryd vir die dag teen Selborne Primary 20-5 en wen hul tweede wedstryd teen Laerskool Gonubie 35-0.
Overall, it was a great day for the sport of rugby and the players showed great Alie-sportsmanship on and off the field.
RUGBY ON THE FARM
U/11-AND U/13 RUGBYTOUR
Thorn trees, antelopes, scorpions, ants and mosquitos – is that rugby.
Ja, 4 afrigters en 38 spelers het die toer na Jaru sportakademie aangepak. Die doel: Spanbou, afrigting deur hoë vlak afrigters en om jou beste kombinasies te kan kies. Die meeste skole was vanuit Noordwes en Gauteng met die Alies en Frankfort die kleinste skole. Die ander skole het 800 en meer leerlinge.
The u/11’s struggled and had to try and build a “new team”. They won one of their matches. Die 0/13’s wen 3 van hulle 4 wedstryde en eindig 2de.
A big thank you to all the parents who supported their children and all of them who helped to raise funds for the players.
