31 JANUARIE 2023

ABRIE OBERHOLSTER KLEUREATLETIEK BYEENKOMS

Vrydag, 27 Januarie 2023 het ons jaarlikse Abrie Oberholster kleure-atletiek plaasgevind. Die rasieleiers van die drie kleurspanne het baie moeite gedoen om hulle temas baie mooi uit te beeld. Dit was `n perfekte dag vir atletiek en die atlete was slaggereed toe die eerste skoot 7 uur geklap het.

The following learners were the age group winners:

  • u/7 Boy – Ivor Ludick
  • u/7 Girl – Milan Kieck
  • u/8 Boy – Jacobus Odendaal
  • u/8 Girl – Catlin Barends
  • u/9 Boy – Olamide Olaifa
  • u/9 Girl – Liwa Ndima
  • u/10 Boy – LJ du Plessis
  • u/10 Girl – Iya Sibonde
  • u/11 Boy – Evan Kieck
  • u/11 Girl – Nina Joubert
  • u/12 Boy – Francois Botha
  • u/12 Girl – Olerato Koloba
  • u/13 Boy – Erik Prinsloo
  • u/13 Girl – Mienke du Plessis
  • Vanjaar se Victor en Victrix Ludorum gaan aan:
  • Victor Ludorum – Erik Prinsloo
  • Victrix Ludorum – Mienke du Plessis

Last but definitely not the least is the colour team winners of the day. Congratulations to the Blue team.

Baie dankie aan elke beampte, onderwyser en ondersteuner wat Vrydag vir elke kind `n hoogtepunt gemaak het en bygedra het tot `n baie suksesvolle byeenkoms. Ons waardeer elkeen se bydrae opreg.

Stronger Together Driekamp – Smithfield

Hou bene hou! Nog ‘n slukkie water! Amper daar!

Op Saterdag 28 Januarie 2023 het die LSAN-personeel uitgereik om om van hulp te wees by die Stronger Together Driekamp in Smithfield.  Die geleentheid het reuse groei getoon sedert sy ontstaan in 2022 en word ook gerugsteun deur Vrystaat Driekamp. 280 Deelnemers het die hitte aangedurf om hul fiksheid te toets in onder meer, swem, fietsry en draf.  Selfs van LSAN se personeel het kans gesien vir hierdie uitdaging!

To the race director, Helé Niehaus, congratulations on hosting a very successful event.  Thank you for the opportunity to be part of your dream.

Scroll to Top