27 JANUARIE 2023

KLEURE ATLETIEK 2023

Vrydag, 27 Januarie het ons jaarlikse Abrie Oberholster kleureatletiek plaasgevind. Die rassieleiers van die drie kleurspanne het baie moeite gedoen om hulle temas baie mooi uit te beeld. Dit was `n perfekte dag vir atletiek en die atlete was slag gereed toe die eerste skoot 7 uur geklap het.

The following learners were the age group winners:

  • u/7 Boy – Ivor Ludick
  • u/7 Girl – Milan Kieck
  • u/8 Boy – Jacobus Odendaal
  • u/8 Girl – Catlin Barends
  • u/9 Boy – Olamide Olaifa
  • u/9 Girl – Liwa Ndima
  • u/10 Boy – LJ du Plessis
  • u/10 Girl – Iya Sibonde
  • u/11 Boy – Evan Kieck
  • u/11 Girl – Nina Joubert
  • u/12 Boy – Francois Botha
  • u/12 Girl – Olerato Koloba
  • u/13 Boy – Erik Prinsloo
  • u/13 Girl – Mienke du Plessis
  • Vanjaar se Victor en Victrix Laudorum gaan aan:
  • Victor – Erik Prinsloo
  • Victrix – Mienke du Plessis

Last but definitely not the least is the colour team winners of the day. Congratulations to the Blue team.

Baie dankie aan elke beampte, onderwyser en ondersteuner wat Vrydag vir elke kind `n hoogtepunt gemaak het en bygedra het tot `n baie suksesvolle byeenkoms. Ons waardeer elkeen sy bydrae opreg.

Scroll to Top