5 SEPTEMBER 2022

TENNIS

Op Vrydag, 2 September, het Aliwal se eerste 4 meisies en seuns die lang pad Oos Londen toe aangedurf om aan die Rising Star tennis toernooi deel te neem. 

Matches started early on Saturday morning.  After a long and warm day, everyone received an ice-cream.

Wedstryde het Saterdag vroegoggend begin. Na ‘n lang, warm dag is almal bederf met ‘n roomys op die strand. 

Sondag was almal weer vroeg by die bane en is die laaste uitklop rondtes gespeel. Die meisiespan eindig 5de en die seunspan eindig 7de. Beide die spanne het dit baie geniet en baie ondervinding opgedoen. 

Dit was beslis ‘n naweek wat elke speler en onderwyser baie kon geniet. Baie dankie aan elke ouer se getroue ondersteuning. Dit word opreg waardeer. 

NETBAL FAST FIVE

Saterdag, 3 September, het die 0/12 A-netbalspan aan die Fichardtpark Fast 5 toernooi in Bloemfontein deelgeneem. FAST it was indeed. There were 8 teams so they played 7 games. They lost their first two games against Universitas A and Onze Rust.  

Hulle wen hul volgende 5 wedstryde teen Brandwag, Willem Postma, Touwsrivier, Universitas B en Fichardtpark.  Dit was ‘n groot verrassing toe hulle wegstap met ‘n algehele 3de plek, maar verseker welverdiend.

Baie dankie aan Juf Marcelle wat as skeidsregter opgetree het.
En so kon ‘ n baie lekker netbalseisoen tot ‘n einde. 
Baie dankie aan elke ouer vir hulle positiewe ondersteuning.

‘n GROOT en opregte dankie aan Mnr. Eben du Plessis (Nu poll Merino) vir die borg van ons pragtige wedstryd “bibs”.

FANIE VILJOEN BESOEK LSAN

In noue samewerking met Betsie Nel en LAPA-uitgewers, het ons ‘n pragtige, genotvolle, leersame, opwindende dag in die geselskap van die skrywer Fanie Viljoen, gehad. 
ANPS initiated the day and the schools of Burgersdorp and Zastron also benefited from Mr Viljoen’s visit.  We really appreciate it when award-winning authors of children’s book visit us.  LAPA-publishers hosted a book exhibition for two days at the school where many books were sold.  Some learners had the opportunity to perform during the evening’s programme.

Om ‘n skrywer in lewende lywe te ontmoet en uit sy eie mond die storie te hoor, waaroor geskryf is, bring onweerstaanbare opwinding!  Mr Viljoen is an experienced story-teller and everyone was mesmerized by his exciting stories.  There are no boundaries when it comes to children’s imagination.  Being a constant dreamer, this is a world he feels comfortable exploring.

He took an interest in writing during his early years at school.   He became a full-time writer and artist in 2006.  Today Fanie is a well-known South African children’s author, and the winner of multiple literary awards.  He has written more than 80 fiction, 40 non-fiction, 7 radio plays, numerous short stories and prose in English and Afrikaans.

Die droom van ‘n film lê tans en wink… Van al sy toekennings, sê hy, is die ATKV kinderboekwenner die mees kosbare een, want die lesertjies self het die wenner bepaal! Daarom is dit baie spesiaal dat hy na ons Laerskool toe gekom het om met sy spesiale lesers te kom gesels! “Kattestrofiese kattekwaad”, “Slyk” en “Pieksel” was sommer gou-gou uitverkoop!

All the learners were empowered by Mr Viljoen’s visit.  They understand the importance of reading.  Everyone was so excited to explore and enjoy all the books on display.  

I would like to thank Mrs Bester, Fanie Viljoen, Betsie Nel, Lapa publishers, Mrs Vorster and the learners for all the planning that went into this day, the exhibition and the concert.  It was an unforgettable day and a prestigious evening.  This was just the first of many more culture days.  Watch this space!

LANDSDIENS

On the 29th of August, the Grade 4’s and 5’s afternoon activity was accomplished with the help of our local Aliwal North’s Dunlop Tyre branch. Our learners were taught about the precautions to take before a trip and how to change a car’s tyres. It was very exciting when the learners got a chance to change a tyre. Our leaners received a few good tips and tricks on changing a tyre. Aliwal North Primary School’s Land Service club would like to thank Dunlop for taking the time to teach leaners about changing tyres, we appreciate it a lot. 

Die gr 6 en 7-leerders het vir hul middag lekker aan boeresport deelgeneem. Die kompetisie was sterk tussen die vier spanne. Van sakresies, driebeenresies en koppies met water aanstuur om emmers vol te kry, wou almal as die kampioen aangekondig geword. Die gees tussen die spanne wat hulle maats aanmoedig was lekker en opbouend. 
Die gr 6-en-7 leerders eindig hulle middag af met die laaste afronding van die doppie-projek vir die eerste sakke wat nou weggestuur gaan word. Dit was lank en harde werk, maar met dit kan ons nou met trots aankondig dat ons uit die projek +/- 450kg doppies en +/- 45kg broodknippies ingesameling het. Die Sweetheart Stigting het uiteindelik ons proppies kom oplaai. ‘n Hele lorrievrag! Alie-Landsdiens het ‘n vrag ter waarde van ‘n volle 4 rolstoele gelaai. Ons is baie trots! 

Scroll to Top