Eistedd@Alies 2022 het op 15 Augustus 2022 amptelik afgeskop met die beoordeling van vanjaar se Kuns-Afdelings. Ongeveer 800 kunsprente is in die 2D-Afdeling ingeskryf. We thank and congratulate every participant who shared his/her talent in this Section. The following learners achieved the highest marks in their respective grades.
Graad RR: Elné du Preez – Cornerstone Art
Graad R: Philip Heyns – LSAN Vroeë Kind Ontwikkeling Sentrum
Graad 1: Lidiané Johnson – LSAN
Graad 2: Jayden Samson – LSAN
Graad 3: Stephani Bekker – Art Club Ladybrand
Graad 4: Nina Marais – LSAN
Grade 5: Lee Jan – ANPS
Graad 6: Nerina Vorster – LSAN
Graad 7: Danielle Bruwer – Van Gogha Kunsskool
Grade 8: L. Nokwayi – Middelburg Hoërskool
Grade 9: Ebonga Koloyi – Barkly East High School
Graad 10: Marques Botha – ANHS
Graad 11: Marnus Snyman – ANHS
Grade 12: Jonino Theron – LGAA
In the 3D Art Section we also received a lot of entries, mainly from Aliwal North Primary School learners. Slegs laerskoolleerlinge kan vir hierdie Afdeling inskryf en ons is weer eens verras met die kreatiwiteit wat hierdie deelnemers aan die dag gelê het. Baie geluk aan die volgende graadwenners:
Graad 1: Yoda Stander – LSAN
Graad 2: Fernand Hattingh – LSAN
Graad 3: Johannes van der Westhuizen – LSAN
Graad 4: Junior van Zyl – LSAN
Graad 5: Thando Phaphiso – Holy Cross Primary School
Graad 6: Miané Barnard – Zastron Gekombineerde Skool
Graad 7: Lianie Smook – LSAN
Although Digital and Graphic Art are two of our smaller sections in this year’s Eistedd@Alies, we saw excellent craftsmanship from these participants. In hierdie afdelings moet leerlinge hul vaardighede met ‘n rekenaar en ‘n kamera tentoonstel. Baie geluk aan die volgende Afdelingwenners:
Digitale Kuns
Eerste Plek: Janroux Hattingh – LSAN
Tweede Plek: Mardi Naudé – LSAN
Derde Plek: Janroux Hattingh – LSAN
Grafiese Kuns
Eerste Plek: Tristan van Zyl – LSAN
Tweede Plek: Yoda Stander – LSAN
Derde Plek: Caitlyn Miller – LSAN
Skryfkuns is nog ‘n Afdeling waar leerlinge met ‘n liefde vir lees en skryf, hul hand aan die pen kan slaan en iets op papier kan verwoord. Slegs 23 Afrikaanse inskrywings en 19 Engelse inskrywings is vanjaar ontvang en ons hoop dat daar volgende jaar sommer dubbeld soveel deelnemers sal wees! Nietemin, baie geluk aan die volgende Fasewenners:
Grondslagfase: Kate Isted (Afrikaans) en Liyabona Makisi (English) – LSAN
Intersen Fase: Lia van der Westhuizen (Afrikaans) en Lana Lubbe en Emma Labuscagne (English) – LSAN
Hoërskole: Nyakallo Seema (Afrikaans) – ANHS en Sanelisiwe Dlangamandla (English) – LGAA.
‘n Afdeling wat vanjaar ons stoutste verwagtinge oortref het, was Verhoogkostuums. In this section participants have to design dresses (wearable art) and they may only use recyclable materials.
21 Baie kreatiewe skeppings is tydens ons modeparade op Vrydag, 19 Augustus vertoon. Geluk aan die volgende ontwerpers en dankie aan al die modelle wat deelgeneem het en die rokke vertoon het.
Eerste Plek: Lathitha Gcilitshana – Flamingo
Tweede Plek: Sonja-Marie de Wet – LSAN
Derde Plek: Lienke Marais & Annika de Wet – beide van LSAN
Volgende week berig ons oor die Drama-, Musiek-, Sang- en Dansafdelings.
RISING STAR TENNIS
Ons sê geluk aan ons 1ste vier seuns en meisies wat deurgedring het na die tweede rondte van die Rising Star tennistoernooi in Oos-Londen. Welgedaan julle en sterkte met die volgende rondte.
Meisies:
Lianie Smook
Sistine van Pletzen
Mardi Naudé
Anè Naudé
Seuns:
Jacobus van Pletzen
Erik Prinsloo (vervang met Josh Stephenson)
Wian Brand
Janroux Hattingh
ST MICHAEL’S HOKKIE TOERNOOI
Op Saterdag, 20 Augustus 2022 het daar ongeveer 135 hokkiespelers van Laerskool Aliwal-Noord aan die jaarlikse St Michael’s hokkie toernooi in Bloemfontein gaan deelneem.
Only 6-a-side games were played on the day. Each team had at least four games on the day.
Ten spyte van die koue weer, het almal se harte warm geklop vir hokkie. Die spelers het dit baie geniet, mooi hokkie gespeel en ook nuwe vriendskapsbande gesmee.
A big thank you to all the coaches and umpires who made this opportunity possible for all our hockey players.
It was truly a day filled with fun and laughter.
And……
Lots and lots of HOCKEY!
NETBALL
On Tuesday, 16 August 2022, our under 11, 12 and 13 Netball girls ended the netball season with a mini “Fast Five” tournament. The girls were dIvided into groups and had to create a name and war cry for their team. This was done in good spirit and once again they showed us how well they can work together. It was truely a great way to end off this year’s netball.
Untill next year,
Alies greetings.
SEUNSHOKKIE VS QUEENS COLLEGE
Die seunshokkie het Woensdag, 17 Augustus 2022, teen Queens College gespeel. Die seuns het baie karakter getoon. Ons seuns kon die middag voluit geniet. Aan basiese vaardighede ontbreek ons Alies glad nie.
All games were played in good spirit, with one common goal, playing and enjoying the game of hockey.
Dankie aan elke speler wat getrou elke Woensdag kom oefen het, aan elke ouer vir ondersteuning deur die afgelope seisoen en vir elke afrigter wat moeite gedoen het om ‘n liefde vir hokkie en die nodige vaardighede vas te lê.
XHARIEP KRIEKET
We congratulate the following learners on making the Xhariep cricket teams. They will take part in a tournament in Sasolburg during the September holiday.
Die o.11-spelers is: Hendrik Odendaal en Joshua Yalezo.
Die o.13-spelers is: Jaden Geldenhuys, CJ Nagel, Asakhe Tsiki, Luke van Rooyen, Jacobus van Pletzen, Gary Marx en Matthew van Rooyen.
Welgedaan manne en sterkte.
SAOU BEMAGTIGINGSEMINAAR
Die SAOU het op Saterdag, 20 Augustus 2022, ‘n bemagtigingseminaar by Laerskool Aliwal-Noord aangebied. Onderwysers van Hoër- en Laerskool Aliwal-Noord, Laerskool Burgersdorp en Laerskool Transwilger (Lady Grey) het dit bygewoon.
Die aanbieders was Stephanie Reid-Arends (Oos-Londen), Marietjie le Roux (Gauteng), Randall Mapoe (Uitenhage) en Venita van Wyk (Port Elizabeth). Hulle is dinamiese, passievolle persone en het ons vermaak, aangemoedig, gemaan en gemotiveer. Besprekingsonderwerpe het inklusiewe onderrig, pligte en regte van die onderwyser, dissipline en bevorderings ingesluit.
“Remember: everyone in the classroom has a story that leads to misbehaviour or defiance. 9 times out of 10, the story behind the misbehaviour won’t make you angry. It will break your heart.” Annette Breaux.
SPELOLIMPIADE
In die tweede kwartaal het Laerskool Aliwal-Noord ‘n spelolimpiade gehou met ‘n tweeledige doel: Fondse is vir die skool ingesamel én ons leerlinge het een en almal aandag aan spelling gegee.
Ons is BAIE TROTS op die volgende leerlinge wat almal VOLPUNTE vir hul olimpiade toetse gekry het. Julle is ons SUPER SPEL SPAN!
SPELLING OLYMPIAD
During the second term, Aliwal North Primary School held a Spelling Olympiad. This served to raise funds for our school, and also helped our pupils to pay attention to spelling.
We are very PROUD of the following pupils who all achieved FULL MARKS for their Olympiad.
You are our SUPER SPELLING TEAM!
