SPORT IN GRAAFF-REINET vs VOLKSKOOL & JEFFREYSBAAI
NETBAL IN GRAAFF-REINET
Op Saterdag, 31 Mei 2025, het die Alies die langpad aangedurf Graaff-Reinet toe. The netball teams competed against Laer Volkskool and Jeffreys Bay. It was a day full of good netball and great competition. Die mesies het hulle beste gegee vir die laaste wedstryde van die kwartaal. Die resultate was as volg:
o/7 A vs JBay o/7B wen 2-0
o/7A vs JBay o/7A wen 3-1
o/7A vs LVS gelykop 3 elk
o/8 A vs Jbay wen 4-2
o/8A vs LVS wen 3-0
0/8 B vs JBay verloor 0-3
o/8 B vs LVS verloor 3-4
o/9 A vs JBay gelykop 9 elk
o/9 A vs LVS wen 9-6
o/9 B vs JBay verloor 0-3
0/9 B vs LVS verloor 3-4
0/10 C vs LVS 0/9 C wen 25-0
o/10 A vs JBay vs verloor 6-8
o/10 A vs LVS verloor 3-6
o/10 B vs JBay gelykop 3 elk
o/10 B vs LVS wen 6-3
o/11 A vs JBay verloor 7-12
o/11 A vs LVS verloor 8-9
o/11 B vs JBay verloor 0-9
o/11 B vs LVS wen 7-3
0/12 A vs LVS o/13B wen 5-2
o/12 A vs JBay o/13 B verloor 4-12
o/13 B vs LVS o/13 C wen 8-3
o/13 A vs LVS wen 24-11
RUGBY TEEN LAER VOLKSKOOL EN JEFFREYSBAAI TE GRAAFF-REINET.
Op Saterdag, 31 Mei 2025, vertrek agt rugbyspanne na Graaf-Reinette om kragte te meet teen Laer Volkskool van Graaf-Reinet en Laerskool Jeffreysbaai.
All games were played on the fields of Volkskool Primary School in Graaf-Reinet. After a long day, and brilliant rugby played, ANPS achieved mixed results. ANPS score first.
Results were as follows:
ANPS u/7 A vs Jeffreys Bay u/7 A 0/4
ANPS u/7 A vs Volkskool u/7 A 1/0
ANPS u/7 B vs Jeffreys Bay u/7 B 0/4
ANPS u/7 B vs Volkskool u/7 B 1/4
LSAN o/9 A vs Jeffreysbaai o/9 A 5/12
LSAN o/9 A vs Laer Volkskool o/9 A 17/0
LSAN o/9 B vs Jeffreysbaai o/9 B 5/17
LSAN o/9 B vs Laer Volkskool o/9 B 5/17
ANPS u/11 A vs Jeffrey’s Bay u/11 A 5/19
ANPS u/11 A vs Volkskool u/11 A 12/14
ANPS u/11 B vs Jeffreys Bay u/11 B 0/24
ANPS u/11 B vs Volkskool u/11 B 0/5
LSAN o/13 A vs Laer Volkskool o/13 A 5/5
LSAN o/13 A vs Jeffreysbaai o/13 A 10/24
LSAN o/13 B vs Jeffreysbaai o/13 B 0/49
LSAN o/13 B vs Laer Volkskool o/13 B 14/52
Graag bedank die o/13 A-rugbyspan vir oom Demetri Prousalglou van OK Grocers, asook ISOFIT + vir die borg van ons energiedrankies wat ons tydens halftyd geniet het. Dit gee ons sommer weer nuwe woema vir die tweede helfte!!
These were the last games for the term and all players would like to thank their parents and supporters for all the support and encouragement during the games. We appreciate all of you.
Dankie aan al die spelers vir julle goeie gedrag, op en van die veld af. Ons sien uit na volgende kwartaal se rugby!
LSAN HOKKIE VS LAER VOLKSKOOL
Die afgelope Saterdag, 31 Mei 2025, het van Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne teen Laer Volkskool en Jeffreysbaai op astro meegeding.
Laerskool Aliwal-Noord se meisies het hul beste gegee en het gemengde welslae behaal.
What a lovely day of hockey.
Congratulations to all the players and their coaches.
o/7A 4-1
u/8A 3-1
o/8B 1-1
u/9A 3-4
o/9B 1-7
u/10A 2-10
o/10B 4-0
u/13C 2-1
o/12A 2-1
u/13A 1-3
LANDLOOP / CROSS COUNTRY
Op Vrydag, 30 Mei, het ons landloop atlete nog ‘n liga gaan aandurf. It fills our hearts with joy to see a dream getting wings and taking flight.
Our athletes ran with heart and soul and gave it their all. Die liga het wel meer uitdagings gebied, maar ons atlete het hulle suksesvol van hulle taak gekwyt.
Their running skills keep growing and improving. Looking forward to their next league.
League results so far:
|
League 1 |
League 2 |
League 3 |
League 4 |
|
|
Phillip Heyns – 2km: 10:08 |
Phillip Heyns – 2km: 10:50 |
“ |
|
|
Amienke Botha-Arends – 2km: 10:46 |
Amienke Botha-Arends – 2km: 10:34 |
“ |
|
|
|
Inam Wolsak – 2km: 9:56 |
“ |
|
|
|
Lunathi Gqoli – 2km: 13:02 |
Lunathi Gqoli – 2km: 10:55 |
|
Gawie van Zyl –2km: 8:35 |
“ |
Gawie van Zyl – 2km: 8:37 |
Gawie van Zyl – 2km: 8:43 |
|
Nathan van Zyl – 3km: 13:17 |
“ |
Nathan van Zyl – 3km: 13:37 |
Nathan van Zyl – 3km: 14:04 |
|
Ané Mellet – 3km: 14:21 |
Ané Mellet – 3km: 14:11 |
Ané Mellet – 3km: 14:27 |
Ané Mellet – 3km:15:15 |
|
Adanje Kotze – 3km: 13:23 |
Adanje Kotze – 3km: 13:10 |
Adanje Kotze – 3km: 13:16 |
“ |
|
|
|
Andy Botha – 3km: 20:05 |
Andy Botha – 3km:18:37 |
|
|
|
Lia Lubbe – 3km: 21:17 |
“ |
|
|
|
Mpho Matella – 3km: N. T |
Mpho Matella – 3km:18:28 |
|
|
|
Achuma Ndzekeni – 4km: 24:07 |
Achuma Ndzekeni – 4km:21:12 |
|
|
|
Reithabetse Motemekoane – 4km: 19:52 |
Reithabetse Motemekoane – 4km:18:48 |
|
Junior van Zyl – 4km: 17:35 |
|
Junior van Zyl – 4km: 17:31 |
Junior van Zyl – 4km:17:43 |
|
|
|
|
Kwindla Kontsiwe – 2km:14:26 |
TENNIS IN ALIELAND
Ons het die 2de Junie mededingende tenniswedstryde teen Laerskool Cradock gespeel.
Die wedstryde het beide enkel- en dubbelspelwedstryde ingesluit. Ons span het sterk prestasies getoon, veral in die enkelspelwedstryde. Die dubbelspelwedstryde was naelbytend, wat uitstekende spanwerk en kommunikasie ten toon gestel het. Oor die algemeen was dit ‘n wonderlike ervaring wat ons vaardighede en sportmanskap getoets het. Terwyl ons ‘n paar moeilike teenstanders teëgekom het, het die wedstryde ons gehelp om areas vir verbetering te identifiseer, soos konsekwentheid in opslag en netspel. Dit was ‘n waardevolle leergeleentheid en ‘n motiverende uitdaging vir ons span om vorentoe te beweeg.
Dankie aan Laerskool Cradock vir julle goeie sportmanskap en mededingende kompetisie.
COUNTRY DISTRICTS:
In onlangse tennisaksie het ons tennis leerders aan die Country Districts tennistoernooie deelgeneem en die volgende topspelers is verkies tot die span:
o/10 meisies
Bené Pagel
o/10 seuns
Phillip Heyns
Gawie van Zyl
Nico de Wet
o/12 meisies
Merize Brand
o/12 seuns
Johannes van der Westhuizen
o/14 meisies
Kara de Wet
Natasha Weitsz
o/14 seuns
Junior van Zyl
Evan Kieck
Oor die algemeen het die wedstryde hoë mededingende intensiteit weerspieël, met ‘n mengsel van aggressiewe skote en strategiese finesse.
Hierdie leerders is verkies tot die span wat teen Xariep gaan speel. Daar is nog nie ‘n datum vasgestel nie.
Baie geluk aan hierdie leerders, Alies is TROTS op julle!
