The u/13 team took part in the ITEC tournament in Bloemfontein. This tournament took place during the last week of the first term. Die span het 4 wedstryde gespeel waarvan hul 3 gewen het en die laaste een naelskraap verloor het 13-12. Die seuns het dit baie geniet en die ete’s was heerlik. Dankie vir al jou reëlings mnr. Ignus.
TOP 10 EERSTE KWARTAAL / FIRST TERM 2025:
With the blink of an eye the first term of 2025 flew by… and we can look back and clearly see that the journey towards academic achievements in 2025, is well under way!
Leerlinge het hul voete gevind in hul nuwe grade en die goeie akademiese uitslae getuig van harde werk, deursettingsvermoë en goeie voorbereiding.
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat in onderskeie grade die Top 10-posisies behaal het.
GRAAD / GRADE 4:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Peyper |
Nerina |
93.67 |
1 |
|
Stander |
Yoda |
93.50 |
2 |
|
Coetzee |
Marica |
92.67 |
3 |
|
Odendaal |
Jacobus |
89.50 |
4 |
|
Botha-Arends |
Amienke |
89.00 |
5 |
|
Pagel |
Bené |
88.33 |
6 |
|
Vorster |
Zack |
87.33 |
7 |
|
Swanepoel |
Lisa |
86.67 |
8 |
|
Ndlela |
Onamandla |
86.50 |
9 |
|
Mbobo |
Siyababaza |
85.67 |
10 |
GRAAD / GRADE 5:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Moolman |
Mishke |
90.83 |
1 |
|
Botha |
Romé |
89.17 |
2 |
|
Roberts |
Karla |
88.67 |
3 |
|
Schmidt |
Annabet |
87.50 |
4 |
|
Thompson |
Willem |
86.33 |
5 |
|
Labuscagne |
Josh |
85.67 |
6 |
|
De Wet |
Jaco |
85.17 |
7 |
|
Mokharanyana |
Iminathi |
85.00 |
8 |
|
Van Zyl |
Dané |
84.83 |
9 |
|
Oelofse |
Lisa |
84.50 |
10 |
GRAAD / GRADE 6:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Peyper |
Elizna |
92.67 |
1 |
|
Nel |
Liné |
89.33 |
2 |
|
Nel |
Karla |
88.67 |
3 |
|
Vorster |
Adriaan |
88.33 |
4 |
|
Paul |
Michael |
87.83 |
5 |
|
Bessinger |
Sheliya |
86.33 |
6 |
|
Van der Westhuizen |
Johannes |
85.17 |
7 |
|
Van Riet |
Ria |
85.00 |
8 |
|
Vorster |
Logan |
84.17 |
9 |
|
Van Zyl |
Nathan |
83.67 |
10 |
GRAAD / GRADE 7:
|
VAN / SURNAME |
NAAM / NAME |
TOTAL |
RANK |
|
Weitsz |
Natasha |
92.22 |
1 |
|
De Wet |
Kara |
91.00 |
2 |
|
Huluhulu |
Mikhulu |
85.33 |
3 |
|
Lubbe |
Lia |
84.89 |
4 |
|
Ntutha |
Zenande |
81.44 |
5 |
|
Janse van Rensburg |
Johan |
80.78 |
6 |
|
Thompson |
Sarie |
79.22 |
7 |
|
Rwiliriza |
Nicole |
79.11 |
8 |
|
Vorster |
Mieke |
77.56 |
9 |
|
Edwards |
Stephanie |
77.00 |
10 |
|
Stapelberg |
Ricus |
77.00 |
10 |
|
Van Zyl |
Nika |
77.00 |
10 |
|
Botha-Arends |
Barend |
77.00 |
10 |
In Term 2, all learners from Grade 4 to 7 will be able to challenge themselves in order to obtain an academic improvement badge at the end of the term. Om so ‘n akademiese vorderingspeldjie te ontvang, moet ‘n leerling sy/haar punte met 5% of meer, verbeter.
ONTHOU: “‘n Bietjie vordering elke dag, lei tot groot resultate!” – Loka
But in order to reach our goals, we have to find balance… Never let success go to your head, and never let failure go to your heart.
LANDSDIENS PRETMIDDAG
Wat ñ lekker manier om Kwartaal 1 mee af te sluit! Ons Graad 3-5 Landsdiens maats het op die 26ste Maart ñ Landsdiens Pretmiddag gehad. Ons het lekker gewerk en net só lekker gespeel.
Die leerders het hul liefde vir hulle medemens uitgeleef deur toebroodjies te maak. We took hands with the “iThemba foundation” and handed over 160 sandwiches, which they distributed where they saw the need. Our hearts felt warm to see how our small act of kindness made a difference in someone’s life.
Landsdiens is groot pret! Waterspele was ons volgende aktiwiteit. Our Land Service Members were divided into four groups, which rotated between stations. The smiles on their faces were priceless. At the end of this afternoon we went home with happy hearts. Thank you to our team of Land Service teachers who made this day possible!
ALIE-SPORT IN BLOEMFONTEIN:
RUGBY:
On Saturday 12 April 2025, a few of ANPS’s rugby teams went to Bloemfontein to participate in various Sport Days across the city. The first rugby for the second term started off with a bang, with the following teams participating:
- LSAN o/7 het by Universitas Primêre Skool (Tjokkies) 3 wedstryde gespeel.
- LSAN u/9 het by Fauna Laerskool 4 wedstryde gespeel.
- LSAN o/11 het by President Brand Primêr 2 wedstryde gespeel.
- LSAN u/13 het by Laerskool Bloemfontein 2 wedstryde gespeel.
Die dag was gevul met uitstekende rugby en die spelers het elke wedstryd tot die beste van hulle vermoë en met volharding gespeel tot die eindfluitjie geblaas het. Die spelers het die dag baie geniet al was daar gemengde uitslae by al die spanne. Hierdie dag was maar net die voorskou vir die jaar se rugby, waarvoor die spelers baie na uitsien.
DIE UITSLAE IS AS VOLG: / THE RESULTS ARE AS FOLLOW:
o/13 A:
LSAN vs Brandwag 5-19
ANPS vs St. Andrews 53-0
u/11 A:
ANPS vs Pres. Brand 15-10
LSAN vs Tjokkies A 17-32
o/9 A:
LSAN vs Tjokkies B 42-0
ANPS vs Jim Fouché 7-0
Semi-final:
LSAN vs Laerskool Sentraal 42-0
Finaal:
ANPS vs Jim Fouche 5-35
u/7:
LSAN vs Dr. Visser 7-0
ANPS vs Laerskool Bloemfontein 0-3
LSAN vs Grey 1 0-5
NETBALL / NETBAL:
Die afgelope naweek, 12 April, het Alies se netbalseisoen met ‘n netbaltoernooi in Bloemfontein afgeskop. o/8 – o/13 se A-spanne het by verskeie skole gaan deelneem. It was a very exciting and fun day for our girls. We enjoyed it and we believe we are ready for our netball season.
Uitslae van die dag / Results of the day:
o/8 A – 1 gewen, 1 verloor en 2 gelykop.
o/9 A – 4 gewen, 2 verloor.
o/10 A – 4 gewen
o/11 A – 3 gewen, 1 verloor.
o/12 A – 2 gewen, 2 verloor.
o/13 A – 3 gewen, 1 verloor.
o/13A:
LSAN vs Laerskool Bloemfontein 13-9
ANPS vs Onze Rust 4-2
LSAN vs Staatpresident Swart 6-1
ANPS vs Tjokkies 4-14
u/12A:
LSAN vs Fichardtpark o/13B 1-11
ANPS vs Sand du Plessis u/13B 8-4
LSAN vs Zastron o/13B 2-12
ANPS vs Eunice u/13B 11-3
o/11A:
LSAN vs Pres. Steyn 16-0
ANPS vs OMS 6-13
LSAN vs Eunice 5-1
ANPS vs Jim Fouche 7-3
u/10A:
LSAN vs Pres. Brand A 2-1
ANPS vs Onze Rust 2-1
LSAN vs Truida Kestell 1-0
ANPS vs Pres. Brand B 4-0
o/9A:
LSAN vs Brandwag 4-1
ANPS vs Tjokkies A 5-1
LSAN vs OMS A 0-6
ANPS vs Newton 6-2
LSAN vs Laerskool Bloemfontein 2-3
ANPS vs Hartswater 4-1
u/8A:
LSAN vs Tjokkies B 2-1
ANPS vs Eunice A 0-1
LSAN vs Zastron A 1-1
ANPS vs Brandwag A 2-2
