12 SEPTEMBER 2023

LANDSDIENS / LAND SERVICE 

On the 6th of September our Grade 6 and 7 members made window decorations. The children had to cut, paste and decorate.  

Hulle het ‘n sirkel in die middel van ‘n papierbord uitgesny en daarna die bord versier met wol, blinkers, skulpe en nog baie meer.

They showed “love for their fellowmen” at Land Service and they enjoyed it!

Die Graad 4 en 5 Landsdiens lede het buite waterspeletjies gespeel om die koms van Lente te vier. Afterwards we showed how we care for nature by picking up papers on our schoolgrounds. 

POPPEKAS:

Op Donderdag, 7 September, het dames van AEB- Afrikaanse Evangelie Bond by ons skool kom kuier. Hulle het ń baie oulike poppekasvertoning gehou vir die Grondslagfase. The children really enjoyed the show. They also praised the Lord by singing beautiful songs.

XHARIEP KRIEKET:

Die o/13 Xhariep seuns krieketspan het op 09 September hul tweede opwarmings wedstryd gespeel.

Hulle het teen Lejweleputswa van die Welkom omgewing gespeel op Springfontein en het met 5 paaltjies gewen.

Eric Prinsloo het 41 lopies aangeteken en 2 paaltjies gevat.

Luke van Rooyen het 3 paaltjies gevat.

VRYSTAAT 7’s RUGBY:

Baie geluk aan Gerbrandt Bekker, Oarabile Mthontiso en Deneilin Johnson wat verskies is tot die o/13A Vrystaat 7’s span.

The players participated in the IPT Lions 7’s held in Krugersdorp the past weekend.

Day 1 Results

A-team

Cheetahs 24 – 0 Lions B

Cheetahs 45 – 0 Valke B

Cheetahs 28 – 7 Titans A

Cheetahs 27 – 14 Blue Bulls A

Day 2 results

A- team

Cheetahs 14- 17 Lions A (Cup semi-final)

Cheetahs 35 – 7 Pumas A (3&4 Playoff)

Congratulations to our boys for finishing 3rd and taking home the bronze medal!

Baie geluk ook aan Gerbrandt Bekker wat as speler van die wedstryd aangewys is vir sy spel teen die Pumas.

Ons is trots op julle.

Scroll to Top