NUUSBERIG 14 AUGUSTUS

INA PAARMAN FUNDRAISING PROJECT

The Grade 4A class won the prize for the highest sales obtained during the Ina Paarman Fundraising Project, which included a special day somewhere special.  On Wednesday, 9 August 2023, the learners enjoyed their day at Letsatsi Game Lodge.
Ons was bevoorreg om te sien hoe die bokke en zebras gevoer word.  Nadat ons self die Letsatsi plaasdiere gevoer het, het ons na die Uitkykpunt beweeg waar ons die natuurskoon kon geniet.  San-tekeninge is ook besigtig.  Die dag is afgesluit met ʼn heerlike boereworsrol wat ons in die Boskamp geniet het. Baie dankie aan LSAN vir ʼn heerlike, leersame dag.

LAERSKOOL ALIWAL NOORD HOKKIE VS CRADOCK

Die afgelope Maandag, 7 Augustus het van Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne teen Laerskool- en Voorbereidingskool Cradock meegeding. 
Aliwal se seuns en meisies het baie goed gevaar en mooi hokkie is gespeel. 
Valuable life lessons and team work were also taught while they were taking part. 
What a lovely day of hockey. 

Die uitslae was as volg:

Meisies:
o/8A wen 5-0
o/8B wen 3-0
o/9A wen 3-2
o/9B gelykop 3-3
o/10A verloor 1-3
o/10B gelykop 1-1
o/12A wen 5-0
o/12B gelykop 1-1
o/13A wen 7-2
o/13B wen 8-0

Seuns:
o/8A wen 2-1
o/12A wen 4-1
o/13A wen 1-0
Baie geluk aan al die spanne en afrigters. Dit is lekker om ‘n seisoen op so ‘n hoë noot af te sluit. 

Scroll to Top