Leeutjies Bondedag te Leeudoringstad
Saterdag 10 Junie 2023 het die o/12- & o/13- Vrystaat Platteland rugbyspanne aan die Leeutjies Bondedag deelgeneem. Die dag is gereël deur Laerskool Leeudoringstad en die Leeudoringstad Rugbyklub.
Spanne van Noord-Wes Platteland en KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartebeesfontein) het ook aan die dag deelgeneem.
The Free State Country Districts teams performed well on the day with some victories and defeats.
Congratulations to Renier Vorster (u/12) and Juanitho Paul (u/12) whose excellent rugby was acknowledged by receiving Man-of-the-Match awards on the day. ANPS is proud of you!
