NUUSBERIG, 20 OKTOBER 2026

ALIES KRIEKET TEEN MIDDELBURG!

Ons seuns en meisies het hul krieketwedstryde teen Middelburg baie geniet. Dit was ‘n heerlike dag vol krieket, spanwerk en sportmangees.

All our players gave their best and achieved good results. It was fantastic to see them supporting one another, working together and taking to the field with enthusiasm.

Baie geluk aan al ons spelers met hul goeie vertonings! Ons is trots op elkeen van julle.

Thank you to Middelburg for the enjoyable cricket and to all the coaches and supporters who made the day possible

Ons sien uit na nog baie krieketpret en sukses!

Die uitslae was:

o/7 wen met 4 lopies

o/9 wen met 48 lopies

o/11 wen met 37 lopies

o/13 wen met 7 paaltjies

ALIES CRICKET VS HOLY CROSS

On Thursday 15 October our u/11 and u/13 teams played mini cricket matches against Holy Cross. It was an afternoon filled with great sportsmanship where the learners motivated one another, laughed together and practiced new skills.

In the end LSAN were victorious with the u/11’s winning with 17 runs and our u/13’s winning with 24 runs. We are very proud of our players and admire Holy Cross for the dedication that they showed all the way to the end!

ONS GEE OM JUNIOR LANDSDIENSKAMP 2026

Op Vrydag, 16 Oktober 2026 het 60 baie opgewonde gesiggies op LSAN se Junior Landsdienskamp gegaan. Die kamp het op Oom Riaan en Tannie Louise Rossouw se plaas, Grootkraal plaasgevind.

Op pad na ons bestemming het ons by Oom Willie le Grange gestop om die kuns en proses van handgemaakte messe te leer. Die leerders was baie geïnteresseerd om te leer hoe ‘n mes gemaak word. Daarna het ons die pad verder aangedurf.

When we arrived at Grootkraal, we unloaded the buses and pitched our tents. Then it was time for ice breakers and camp rules. We also divided the campers into their groups. Dinner was a hamburger. After dinner the campers practiced their group war cries and made stick bread, a tradition which always takes place on a Land Service camp.

Daarna was dit tyd vir ‘n nagmars, die kampeerders kon die stilte van die natuur geniet terwyl ons gestap het. Elkeen het ‘n LED liggie gekry wat vir hulle die pad kon aanwys. Terug by die kampterrein het ons die aand op die Landsdiens manier afgesluit en die leerders het hulle slaapsakke op die gras gegooi en ‘n fliek onder die sterre geniet tot hulle gaan slaap het.

On Saturday we went on a 6 km hike. The campers climbed into a cave. This was a new experience for a lot them. Many of the learners conquered their fear of heights. This was an amazing experience. Once we arrived back at camp, the campers could slip and slide to relax after a long hike.

Ons het lekker boereworsrolle vir middagete geniet en daarna het ons ons handvaardigheid aangepak. Ons het die leerders geleer hoe om te knoop en doop. (tie dye) Elke kampeerder het die geleentheid gehad om ‘n paar kouse te knoop en doop.

Ongelukkig het die tyd aangebreek om tente af te slaan en busse te laai. Om hierdie lekker kamp af te sluit het ons Juffrou Amoré se “amazing race” gedoen.

It was a weekend filled with lots of fun activities and memories, which these campers will always remember. 

Scroll to Top