EISTEDD@ALIES2026: BEKERWENNERS EN SPESIALE SERTIFIKATE
Eistedd@Alies 2026 het vanjaar weer die ongelooflike talent en kreatiwiteit van ons leerders gevier. Onder die vele indrukwekkende optredes en kunswerke was daar verskeie leerders wat besondere prestasies behaal het en met trofeë en spesiale sertifikate vereer is.
In the Drama section, Luan Olivier and Yoda Stander shared the trophy for Prepared Public Speaking, while Chwayita Silele received the trophy for Dramatized Poetry. Nerina Peyper and Elizna Peyper shared the trophy for Dialogue, recognising their impressive performance and ability to bring their characters to life.
Yoda Stander het ook vanjaar besonder goed presteer en verskeie trofeë verower. Hy het die trofee vir klavier en kitaar ontvang, waarvoor hy in sy private hoedanigheid ingeskryf het. Hy het ook die trofee vir 3D-kuns gewen. Sy veelsydige talent is ’n besondere prestasie en ’n inspirasie vir ander leerders.
Writing talent was also recognised across different phases and languages. Mishke Moolman received the trophy for Afrikaans Intermediate Phase Writing, Botshelo Ramashala won the trophy for English Foundation Phase Writing, and Annabel Oosthuizen received the trophy for English Intermediate Phase Writing.
In die kunsafdeling was daar ook verskeie besondere prestasies. Jaco de Wet en Ria van Riet het elk ’n trofee vir Digitale Kuns ontvang. Hulle kreatiwiteit en vaardigheid met digitale kuns het duidelik uitgestaan tussen die vele indrukwekkende inskrywings.
Several learners were also recognised with special certificates for their achievements in visual and graphic art. Militia Pretorius (Grade 1) received a special certificate for 2D Art, while Jan-Pierre Heyns (Grade 1), Gilbert Pretorius (Grade 3), Yoda Stander (Grade 5), Ané Mellet (Grade 6) and Liné Nel (Grade 7) received special certificates for 3D Art.
Die digitale kunsafdeling het ook besondere erkenning ontvang. Jaco de Wet het ’n spesiale sertifikaat vir Digitale Kuns vir Graad 4–6 ontvang, terwyl Ria van Riet ’n sertifikaat vir Digitale Kuns vir Graad 7–9 ontvang het. Katleho Likobo is erken vir Grondslagfase Grafiese Ontwerp en Zack Vorster vir Intermediêre Fase Grafiese Ontwerp.
Stage costumes added another creative dimension to the Eistedd@Alies2026 programme. Nerina Peyper received a special certificate for Primary School Stage Costumes, recognising her creativity and contribution to this unique category.
Ons is ongelooflik trots op elkeen van hierdie leerders. Hulle prestasies is die resultaat van talent, toewyding, voorbereiding en die bereidwilligheid om hulself uit te daag. Eistedd@Alies gee aan ons leerders ’n waardevolle geleentheid om hul gawes te ontwikkel en met ander te deel.
🎾🏆 SYNERGY CUP INTER-PROVINCIAL TENNIS 2026 🏆🎾
Van 24–26 September het die beste jong tennisspelers in Cradock bymekaargekom vir die Synergy Cup Inter-Provinsiale Tennis 2026.
Ons is ongelooflik trots op Nico de Wet (o/12) wat die Noord-Kaap verteenwoordig het! Nico het hom uitstekend van sy taak gekwyt en waardevolle ervaring opgedoen teen van die beste spelers in die provinsies.
Die toernooi het bestaan uit vier provinsies: 🎾
🎾Oos-Kaap Aloes
🎾 Oos-Kaap Elephants
🎾 Noord-Kaap
🎾 Vrystaat
Die spelers het meegeding in enkels, dubbels en gemengde dubbels, wat vir ’n opwindende en uitdagende naweek gesorg het!
Ons is ook baie trots op Fernand, wat die Oos-Kaap Aloes o/13-span verteenwoordig het. Fernand het ’n uitstekende naweek beleef en 5 uit sy 6 wedstryde gewen!
Baie geluk aan Nico en Fernand met julle harde werk, sportmangees en toewyding. Julle maak ons trots! 🏆
Hou aan werk, hou aan groei en hou aan glo! 🎾
