MUSEUM UITSTAPPIE – 13 JUNIE 2024
GRAAD 4
With great excitement the Grade 4’s arrived at the Museum at eight o’clock.
Hulle is in groepe verdeel en deur die Museum geneem. Soos Geskiedkundige inligting aan hulle meegedeel is, moes die leerders elkeen vrae daaroor beantwoord.
Many thanks to all the Museum Staff who helped the learners experience a practical and educational experience. The children enjoyed it very much! (immensely!)
GRAAD 5 MUSEUM UITSTAPPIE
On Thursday,13 June, the grade 5 classes, of Aliwal North Primary School, went on an outing to Aliwal North Museum. Die leerders is in verskillende groepe gedeel waar hulle meer oor die geskiedenis van Aliwal-Noord geleer het. The learners had lots of fun and definitely ended the day with more knowledge than they had at the start of the day. Na die tyd het leerders ‘n klein toetsie geskryf oor wat hulle geleer het. Congratulations to Elizna Peyper who got full marks for her test. Die leerders sien uit om weer die Museum te besoek. Baie dankie aan die personeel van die Museum wat die geleentheid vir die leerders gebied het.
ANPS VS NKOSI
NETBALL:
Thursday, 18 July, Aliwal North Primary school played netball against Nkosi Sikelela Primary School. The girls were very energetic and played their hearts out. The results are as follow:
u/10 D ANPS vs u/10 Nkosi 5-4
u/10 C ANPS vs u/11 Nkosi 2-10
u/12 B ANPS vs u/12 Nkosi 5-3
u/13 C ANPS vs u/13 Nkosi 6-8
RUGBY:
The u/13B rugby team played on Thursday, 18 July against Nkosi.
Die seuns het goeie rugby gespeel en het mooi terug gekom in die tweede helfte, maar het op die einde 22-24 verloor.
HOKKIE / HOCKEY:
On Thursday, 18 July, some of our hockey teams played friendly matches against Nkosi Sikelela Private School. The players enjoyed the games and learned a lot.
Results are as follow:
LSAN u/10B vs NKOSI u/10A 5-1
LSAN u/9A vs NKOSI u/10B 3-2
LSAN u/11 vs NKOSI u/11 0-2
LAERSKOOL ALIWAL-NOORD VS PRES. BRAND HOKKIE/HOCKEY
LSAN se hokkiespanne het Saterdag 20 Julie in ‘n yskoue Bloemfontein teen Pres Brand deelgeneem.
The results were as follow.
MEISIES / GIRLS:
o/7 A verloor 2-0
o/7 B wen 3-0
o/8A verloor 1-3
o/8B verloor 0-1
0/9A verloor 1-5
o/9B verloor 3-5
o/10A wen 8-2
o/10B verloor 3-4
o/12A wen 5-0
o/13 A wen 12-0
SEUNS / BOYS’:
o/7A gelykop – 2-2
o/7 B verloor – 1-3
o/8A wen – 4-0
o/8B wen – 4-1
o/9A gelykop – 4-4
o/9B verloor – 0-7
o/10A wen – 3-1
o/10B wen – 4-0
o/12A gelykop – 2-2
o/13 A wen – 3-0
LANDSDIENS / LAND SERVICE:
“Hearing people can learn sign language. Deaf people cannot learn to hear.” ~ L Friedmann
On 15 July 2024, our Grade 4 & 5 We Care Land Service club members showed their love of their neighbour by learning about sign language and the different signs for each letter in the alphabet.
Ons leerders het dit vreeslik interessant gevind en het dadelik probeer om hulle eie name met gebaretaal te spel. Hierdie aktiwiteit het perfek by Landsdiens se een liefde, omgee en liefde vir jou medemens gepas.
Ons gr.6 en 7 landsdieners het ‘n baie insiggewende middag gehad. Ata’s Medical Response Unit came to talk to the learners about a few first aid basics. Hulle het ook demonstrasies gedoen, soos hoe om CPR te doen en hoe hulle iemand op ‘n dra-bord vasmaak. The learners enjoyed this a lot and definitely learned more about what to do in some emergency situations.
Ons glo dat al ons Landsdieners waarde uit hierdie Landsdiensmiddag gekry het.
