VRYSTAAT LANDLOOP-LIGA #2
Uitslae: 10 Mei 2024
Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
Atleet: Giselle Labuschagne
Afstand: 3km
Ouderdom: Dogters o/11
Plek: 9de uit 28
Tyd: 16 minute 47 sekondes
Congratulations Giselle with this wonderful improvement. We are proud of you!
LAERSKOOL ALIWAL-NOORD HOKKIE vs SOUTHBOURNE
Die afgelope Saterdag het van Laerskool Aliwal-Noord se hokkiespanne teen Southbourne meegeding.
Laerskool Aliwal-Noord se seuns- en dogtershokkiespanne het baie goed gevaar en mooi hokkie is gespeel.
Our players did their best this past weekend! We are very proud of them.
Die uitslae is as volg:
Meisies:
0/9 A 6-0 gewen
O/10 A 3-1 gewen
O/13 A 0-1 verloor
Boys:
u/9 A 3-1 won
u/10 A 4-0 won
u/13 A 1-1
Baie geluk aan al die spanne en afrigters wat baie moeite en tyd insit om te verseker dat hul spelers gereed is vir elke naweek se wedstryde.
Congratulations to all our teams for being true Alie-ambassadors and to our coaches for all your effort, time and the love for sport that you develop among our players.
NETBAL TEEN SOUTHBOURNE
Die afgelope naweek het verskeie van LSAN se netbalspanne teen Southbourne gespeel. The games were tough and the girls learned many lessons together as a team.
Uitslae is as volg:
o/8A 2-1 wen
o/9A 9-0 wen
o/9B 5-1 wen
o/10A 10-5 verloor
o/11A 8-9 verloor
o/11B 4-1 wen
o/12A 10-6 wen
o/13A 10-4 verloor
o/13A 9-4 verloor
DANKIE NEDBANK
Baie dankie aan Nedbank Aliwal-Noord vir die borg van ons afrigters se nuwe rugsakke.
LSAN RUGBY vs SOUTHBORNE QUEENSTOWN
On Saturday, 11 May, ANPS went to go play rugby at Southbourne Primary School in Queenstown. We had 6 teams participating on the day ranging from Under 7 to Under 13. It was a nice day for sport and the children went in to the day with great excitement.
Die dag was vol uitdagende wedstryde vir die spelers en hulle het hulle beste gegee tot op die laaste oomblik van elke wedstryd. Ongelukkig was die uitslae van die dag nie positief vir LSAN se rugby nie en hulle verloor ongelukkig al hulle wedstryde.
The scores were as follows:
ANPS u/7 vs Southbourne u/7 – lost 1 – 5
ANPS u/9B vs Southbourne u/9B – lost 10 – 12
ANPS u/9A vs Southbourne u/9A – lost 7 – 12
LSAN o/11B vs Southbourne o/11B – verloor 0 – 24
LSAN o/11A vs Southbourne o/11A – verloor 12 – 24
LSAN o/13 vs Southbourne o/13- verloor 7 – 34
Even though the scores did not go as planned, the players learned a lot from the day and are excited for their next challenge.
