LANDSDIENS DEURNAG- 30 APRIL 2024
Laerskool Aliwal-Noord se ONS GEE OM Landsdiensklub het ‘n lekker deurnag prop vol aktiwiteite, saam met 91 landsdienslede gehou. Hulle het afgeskop met leerders wat elkeen ‘n toutjie moes trek en al die maatjies vir hulle groep met dieselfde lengte toutjies moes vind. Daarna het die groepe lekker ysbrekers en speletjies gespeel. Hulle het die aand met lofprysing begin. Daarna het die leerders ‘n nuwe handvardigheid aangeleer, die seuns tolletjiebrei en die dogters blokkies brei, in voorbereiding vir ons Wollerige Winter Warmte Landsdiensprojek.
The rest of the night was filled with activities such as, lantern stalking, line dancing, a movie and being spoiled with s’mores and hot chocolate during the night. It was truly special to see lots of children staying awake through the movie, still continuing to knit, working hard for the Woolly Winter-Warmth Land Service project. The next morning, they started off with a lovely breakfast and then set foot to our local parkrun route, at the golfclub.
Daar het hulle hulle liefde vir die natuur en vir arbeid uitgeleef, deur die roete skoon te maak. Die deurnag is afgeëindig deur elke groep wat hulle kreet vir die onderwysers en ander groepe opgevoer het. Their parents came to fetch very tired children around 12 and we are certain that all land service learners and teachers, who took part in this all nightery, had a long and well-deserved afternoon nap.
All parents, guardians, grandparents and whoever knows how to knit, are more than welcome to help with knitting squares and contributing it towards our Woolly Winter-Warmth Land Service project.
How big should the squares be? 30 stiches by 30 rows.
LAERSKOOL ALIWAL-NOORD LANDLOOP
Laerskool Aliwal-Noord is baie trots op Giselle Labuschagne wat Vrydag, 3 Mei 2024, aan haar heel eerste landloop-liga deelgeneem het.
Giselle participated at the University of the Free State in Bloemfontein and competed in the girl’s u/11 3km section.
Sy vaar baie goed op die dag en behaal ‘n 15de plek uit 29 deelnemers, met ‘n tyd van 16 minute 54 sekondes.
Baie geluk Giselle!
NETBAL 4 MEI TEEN KAREL THERON PRIMêRE SKOOL & LAERSKOOL DE AAR
Die afgelope naweek het Alies die langpad aangepak na Middelburg. Laerskool Aliwal-Noord het teen Karel Theron en Laerskool De Aar netbal gespeel.
It was a fun day of netball for the girls. The competition was hard, but the girls gave their absolute best.
Results follow:
o/7 A
LSAN vs KT – verloor 0-11
LSAN vs De Aar – verloor 0-8
o/8 A
LSAN vs KT – wen 6-1
LSAN vs De Aar – gelykop 3-3
o/9 A
LSAN vs KT – wen 7-4
o/9 B
LSAN vs De Aar- wen 11-0
o/10B
LSAN vs De Aar – gelykop 1 elk
o/10A
LSAN vs KT- wen 12-1
o/10A
LSAN vs De Aar – wen 13-5
o/11A
LSAN vs De Aar – verloor 5-9
o/11B
LSAN vs KT -wen 13-0
o/11A
LSAN vs KT – wen 5-4
o/11B
LSAN vs De Aar -verloor 1-2
o/12A
LSAN vs KT – wen 9-1
LSAN vs De Aar -verloor 8-12
o/12B
LSAN vs KT -wen17-1
LSAN vs De Aar wen 9-0
o/13 A
LSAN vs KT – wen 22-14
LSAN vs De Aar – wen 15-11
o/13B
LSAN vs KT – wen 11-5
LSAN vs De Aar – verloor 2-7
o/7 NETBAL
Saterdag 4 Mei was ‘n groot dag vir LSAN se o/7 netbalspan. Die dogters het hulle heel eerste netbalwedstryd gespeel. Hulle was baie opgewonde en vol engerie vir die groot dag. The girls enjoyed their matches. The competition was very hard. The girls lost both their matches, but they still enjoyed it and can’t wait for their next match. What a lovely day of netball.
NETBALBORG
Die o/13 A netbal en hokkie lyk baie mooi in hulle nuwe opwarmingshemde. Baie dankie aan Theron du Plessis vir die borg van dit. Die dogters is nou reg vir die sport in die koue winter.
NETBALPROEWE
Baie geluk aan Anè Naudé, Olerato Koloba en Mieke Vorster wat deur is na die finale rondte Oos-Kaap netbalproewe. Good luck girls! Know that Alies are very proud of you.
LSAN RUGBY
The ANPS rugby boys played on Saturday, 4 May in Middelburg.
Daar is goeie rugby op die dag gespeel en die seuns het dit baie geniet.
Hieronder volg die uitslae:
Die o/7s en o/9s speel beide teen Middelburg.
o/7 verloor 5-0 en die o/9 wen 7-0.
u/11A lost 0-10 against De aar and 10-14 against Middelburg.
o/11B verloor 12-29 teen Middelburg 0/11B.
o/13A verloor 7-12 teen Middelburg en 7-19 teen De aar
o/13 B verloor 14-18 teen De Aar B.
Sterkte met die res van die seisoen.
