TENNIS
Die naweek van 4 November 2023, het Kara De Wet aan die Oos-Kaap onder 12 tennisproewe in Port Elizabeth gaan deelneem. Sy is na die toernooi in die Oos-Kaap tennisspan ingesluit.
Op 6 Februarie 2024, het sy aan die Oos-Kaap Interzone toernooi in Cradock deelgeneem en hier Zone klere verwerf. Daar het 200 spelers aan die toernooi deelgeneem.
The next tournament will take place on 21 April 2024 in East Londen, where the EC Elephants will play against the EC Aloes.
Congratualations to Kara on this great achievement!
0/12 SUID-VRYSTAAT SEUNS EN DOGTERS HOKKIE PROEWE.
Vrydag 8 Maart het van die Laerskool se 0/12 hokkiespelers na Bloemfontein gereis om aan die Suid-Vrystaat hokkieproewe te gaan deelneem.
Die spelers moes al hulle vaardighede op die veld wys om die keurders te beïndruk en sodoende na Saterdag se finale rondtes deur te dring. Junior van Zyl, WT Kotze, Nina Joubert en Kgalalelo Leanya dring deur na die volgende rondte.
Congratulations to WT Kotze and Kgalalelo Leanya who have been selected in the 0/12 Southern Free State hockey training group.
LSAN RUGBY IN QUEENSTOWN
o/11 en o/13 seuns het die naweek aan Hangklip se rugbydag deelgeneem.
Ons het ons o/11 spelers gevat wat nie gaan toer nie en hulle moes hulle vaardighede op die veld wys.
It was the players’ first match together as a team. They played against Crew Primary School and Fort Beaufort Primary. We lost both games, but we are proud of the players and we look forward to the rest of the season.
Die o/13 seuns speel die eerste wedstryd teen Voorpos en wen 24-10.
The second game they played against Dale College and lost 12-7 in a close game.
Good luck with the rest of the season boys.
LANDSDIENS / LAND SERVICE
During Land Service on 11 March 2024 the Grade 4 and 5 Land Service members practiced their love for God, with praise and worship. In-between all the singing they also made time to colour in a special bookmark with an Easter theme.
Om die middag af te sluit het die Graad 4 en 5 Landsdiens leerders in klein groepies verdeel om aan ‘n paaseierjag deel te neem. Die leerders het dit baie geniet om stil te word en tyd saam met ons Skepper deur te bring.
Ons senior Landsdiensgroep wat die klubkamp bygewoon het, het hul handvaardigheid voltooi. On the camp they learned to make paper mache using a balloon, ripped paper and wood glue. They then decorated their bowls using “modge podge” as a technique. Daar het ‘n hele paar baie mooi bakkies “uitgekom” en al het sommiges “geflop” het hulle ‘n nuwe vaardigheid geleer.
The rest of the grade 6 and 7 group that did not go on the club camp, sorted and packed bottle tops for the Sweet Heart Foundation project, which our school is still part of in 2024.
