NUUSBERIG 17 AUGUSTUS 2026

ALIES vs NKOSI & HOLY CROSS

Die C- en D-spanne van Laerskool Aliwal-Noord het gedurende Augustus waardevolle geleenthede gekry om wedstrydervaring op te doen en hul netbalvaardighede verder te ontwikkel.

On 4 August, the teams faced off against Nkosi Sikelela Private School. The matches gave our players the opportunity to apply their skills in a competitive setting while learning from every moment on the court.

Another opportunity arose on 6 August, when our teams played against Holy Cross. Although not all the results went our way, the matches were an important part of the players’ development. Each match provides valuable experience and helps players build self-confidence, teamwork, and perseverance.

It is wonderful to see our C and D teams getting these opportunities to develop their talent and gain match experience. A big thank you to Nkosi Sikelela Private School and Holy Cross for the opportunity to test our players on the court and for the excellent sportsmanship displayed during the matches.

Ons is trots op elke speler wat die geleentheid aangegryp het, hard gewerk het en tot die eindfluitjie hul beste gegee het. Hierdie wedstryde vorm deel van die groter reis om ons spelers te help groei, nie net as netbalspelers nie, maar ook as spanmaats en jong sportlui. 

U/10 BOYS’ HOCKEY VS NKOSI SIKELELA PRIVATE SCHOOL

Die o/10-seuns het op Dinsdag 4 Augustus 2026 teen Nkosi Sikelela Privaat Skool kragte gemeet.

Die o/10 A-span het uitstekend gevaar en met 9–0 geseëvier, terwyl die B-span ook ’n puik 3–0 oorwinning behaal het!

Well done to all our boys on these fantastic results and thank you to Nkosi Sikelela Private School for your participation and friendly smiles!

ALIES VS BALMORAL

Aliwal-Noord Netbalspanne geniet ’n uitstekende dag teen Balmoral

Op Donderdag, 13 Augustus, het Laerskool Aliwal-Noord se netbalspanne die baan aangedurf teen Balmoral. Dit was ’n besonderse lekker dag vol opwindende netbal, spanwerk en goeie sportmangees.

Balmoral het ons spelers en afrigters hartlik ontvang, en die hele dag het in ’n vriendelike en positiewe gees verloop. Dit was wonderlik om te sien hoe die spelers mekaar ondersteun, hard werk en met trots vir hul skool speel.

A special mention goes to our u/13 A team, who showed incredible determination and fighting spirit. They never gave up and fought back brilliantly to secure a well-deserved 11–10 victory. Their teamwork, perseverance and belief in themselves were truly inspiring to watch!

Ons spelers het deur die loop van die dag hul vaardighede, deursettingsvermoë en spanwerk ten toon gestel. Vir die spanne wat gewen het, was dit ’n beloning vir hul harde werk, terwyl die spanne wat verloor het waardevolle wedstrydervaring opgedoen het. Elke speler het die baan met vasberadenheid betree en tot die eindfluitjie hul beste gegee.

Ons is ongelooflik trots op al ons spelers en afrigters. Julle harde werk, toewyding en trots vir julle skool maak ons trots! 

MEISIESHOKKIE TEEN BALMORAL

Dit was ’n heerlike dag van meisieshokkie toe ons teen Balmoral te staan gekom het. Die wedstryde is met groot entoesiasme en passie gespeel, en ons meisies het goeie sportmanskap en spanwerk getoon.

Baie dankie aan Balmoral se personeel vir hul vriendelikheid en gasvryheid. Ons waardeer die geleentheid om ’n lekker dag van hokkie, vriendskap en goeie sportgees saam te geniet!

GIRLS’ HOCKEY AGAINST BALMORAL

It was a wonderful day of girls’ hockey when we took on Balmoral. The matches were played with great enthusiasm and passion, and our girls showed excellent sportsmanship and teamwork.

A big thank you to Balmoral’s staff for their kindness and hospitality. We truly appreciate the opportunity to enjoy a great day of hockey, friendship and good sportsmanship together!

CROSS COUNTRY: A DAY TO REMEMBER!!

Vrystaat Kampioenskappe / Free State Championships

15 Augustus 2026

Na ’n opwindende seisoen waarin sewe landloopligas suksesvol voltooi is, het die hoogs verwagte Vrystaat Landloopkampioenskappe uiteindelik aangebreek. Die kampioenskappe is in Bloemfontein op die terrein van die Universiteit van die Vrystaat aangebied, waar meer as 300 skole van regoor die provinsie bymekaargekom het.

From the moment we arrived, it was clear that this was going to be a day to remember. The parking areas were packed, the grounds were buzzing, and runners could be seen everywhere. Excited spectators filled the course, cheering not only for their own athletes but for runners from every school. The atmosphere was filled with excitement, nervous energy and anticipation. Smiles were everywhere, the crowds were enthusiastic, and the competition was tougher than ever.

The ages of the runners ranged from as young as 8 years old all the way to 68, showing just how inclusive and special cross country truly is.

Vir baie van ons atlete was dit hul eerste Vrystaat Kampioenskappe, wat die ervaring nog meer spesiaal gemaak het. Dit was ’n ongelooflik warm dag – amper asof die winter nooit aangebreek het nie. Sterk winde het gedreig om dinge op te krap, maar net toe ons o/12- en o/13-meisies gereedmaak vir hul wedlope, het die wind bedaar en net die warm son het oorgebly.

Dit was ’n lang dag vol wedlope, wag, ondersteuning en opwinding, maar dit was ook ’n pragtige ervaring om te aanskou. Die atmosfeer en sportmangees het die lang dag beslis die moeite werd gemaak.

Sestien van ons atlete het die wegspringlyn aangedurf. Elkeen het opgedaag met opgewondenheid, vasberadenheid en natuurlik ’n paar skoenlappers in die maag. Met groot skares wat hulle dopgehou en aangemoedig het, het ons atlete alles gegee wat hulle gehad het. Ons kon nie trotser op hulle gewees het nie.

Two of our runners achieved personal bests on the course, while another three achieved overall seasonal personal bests – a fantastic achievement at such a competitive event.

Cross country is one of those special sports where everyone has a place. No one is excluded. Every runner starts at the same line, runs their own race and is cheered across the finish line. **That is the true beauty of cross country.**

’n Spesiale gelukwensing aan al ons atlete, ook aan dié wat nie op die dag goed gevoel het nie, maar steeds ongelooflike deursettingsvermoë getoon het deur hul wedlope te voltooi.

We are incredibly proud of every single one of you!

Next year, we return stronger, hungrier and ready to bring home even more!

The results:

Girls’ o/8 – 1km

Mieke Vorster

34/108 – 5:11 (coarse PB)

Boys’ o/8 – 1km

Benje Janse van Rensburg

57/127 – 5:05

Girls’ o/9 – 2km

Liana Janse van Rensburg

60/72 – 11:50

Boys’ 0/9 – 2km

Lesedi Morolong

9:49 – 73/93

Joha Venter (coarse PB)

9:50 – 74/93

JC Mellet

11:10 – 89/93 (seasonal PB)

Girls’ o/10 – 2km

Elmie Coetsee

79/82 – 15:55

Boys’ 0/10 – 2km

Logan Bradfield

79/95 – 10:28

Chris Scheepers

90/95 – 12:35

Mincili Ntsika

95/95 – 14:20

Girls’ o/11 – 3km

Indivile Keyi

67/80 – 17:31

Boys’ o/11 – 3km

Ewan van Zyl

102/102 – 18:07

Girls’ o/12 -3km

Adanje Kotze

30/62 – 13:54

Ané Mellet

32/62 – 13:59 (seasonal PB)

Girls’ o/13 – 3km

Andy Botha

60/64 – 17:11

Boys’ o/13 – 4km

Nathan van Zyl

44/69 – 16:40 (seasonal and coarse PB)

Well done runners! You made us proud!

ALIES VS ZASTRON

SEUNS- EN MEISIESHOKKIE TEEN ZASTRON

Ons het die hokkieseisoen op ’n baie hoë noot afgesluit met ’n heerlike dag van seuns- en meisieshokkie teen Zastron. Al die wedstryde was mini-hokkiewedstryde, maar dit het geensins afbreuk gedoen aan die entoesiasme en passie van die spelers nie.

Alle wedstryde het in ’n besonder goeie gees plaasgevind, met spelers wat goeie sportmanskap, respek en spanwerk getoon het. Dit was ’n wonderlike geleentheid om die seisoen op ’n positiewe en feestelike wyse af te sluit.

Baie dankie aan Zastron vir hul goeie sportmanskap en ongelooflike gees. Ons waardeer die lekker dag van hokkie en die geleentheid om die seisoen saam af te sluit!

BOYS’ AND GIRLS’ HOCKEY AGAINST ZASTRON 🏑

We ended the hockey season on a high note with a wonderful day of boys’ and girls’ hockey against Zastron. Although all the matches were mini-hockey games, it certainly did not take away from the enthusiasm and passion of the players.

All the matches were played in an excellent spirit, with players showing great sportsmanship, respect and teamwork. It was a wonderful opportunity to end the season on such a positive and festive note. A big thank you to Zastron for their excellent sportsmanship and wonderful spirit. We truly appreciate the great day of hockey and the opportunity to end the season together!

Scroll to Top