NUUSBERIG 10 FEBRUARIE 2025

HOOFLEIERS 2025 / HEAD LEADERS 2025

Baie geluk aan LSAN se verkose hoofleiers vir 2025. 

Hoofseun: Johan Janse van Rensburg
Hoofmeisie: Natasha Weitsz
Onderhoofseun: Junior van Zyl
Onderhoofmeisie: Sarie Thompson

These leaders will be supported by the Alie Council of 2025.

Girls: Kara de Wet, Mikhulu Huluhulu, Nina Joubert, Kgalalelo Leanya, Lia Lubbe, Sanelisiwe Ndalasi, Nika van Zyl and Mieke Vorster.

Boys: Barend Botha-Arends, Josua Bothma, Luan Fourie, Evan Kieck, Junior Mohapi, Mlozi Sanda, Ricus Stapelberg and Iviwe Stephen.

Koshuishoofseun: Junior van Zyl
Koshuishoofmeisie: Sarie Thompson

Hulle word ondersteun deur die koshuisprefekte van 2025: Nika van Zyl, Evan Kieck en Mlozi Sanda.

Hierdie leiers het die afgelope naweek saam spandeer by River Destiny Lodge, naby Gariepdam, waar hulle die geleentheid gekry het om hul leierseienskappe te slyp. 
They showed character and creativity through challenging activities and took the time to form a working relationship with their fellow leaders.

Baie sterkte met julle groot taak om LSAN en sy skoolgemeenskap te dien.

ONS GROET MNR. KEANAN PEDRO! / WE GREET MR. KEANAN PEDRO

Meneer Keanan Pedro het in Januarie 2023 as jong onderwyser by ons aangesluit.  Dit was sy eerste onderwyspos, maar tog het hy redelik ervaring opgedoen voor hy begin het.  Hy het immers in ‘n onderwyshuis groot geword en het beslis geweet waarvoor hy hom inlaat!

As a sports lover, he attended several coaching courses and also worked as a fitness instructor for a while.  This gave him knowledge of the human body, specifically muscles and muscle attachments, which none of our colleagues had.

Meneer Keanan het alles wat hy gedoen het, met entoesiasme aangepak.  Of dit nou in sy geliefde Wetenskapklas, op die sportveld, op sporttoere of selfs met sy beroemde volstruisdans tydens die Kaapse Toer was!

As a gifted sportsman, he particularly distinguished himself in cricket and rugby.  He was actively involved in Aliwal North club teams, which he represented and where he himself took the lead on occasion as captain.

Ons wens Meneer Keanan alle voorspoed vir die res van sy onderwysloopbaan toe.  Meneer Keanan, jy was ‘n geliefde kollega en beslis ‘n rolmodel vir menige ALIE-leerlinge.  Ons sal jou vordering op die onderwysleer met belangstelling dophou!  Mooi loop!

PIET TANDE BESOEK ALIE-LAND

Dinsdag, 28 Januarie het Piet tande in samewerking met Solidaritieit Helpende hand die skool kom besoek. 

The learners were very excited to meet the big mouse teaching us more about dental hygiene. 

Die aanbieder het die kinders betrek met oulike bewegings en vrae oor hoe om ‘n tandeborsel te gebruik, en hoe gereeld en hoe lank tande geborsel moet word. 

Piet tande het vir die kinders ‘n oulike liedjie en bewegings geleer oor tandeborsel. 

Each learner received an apple to remind us to eat healthy food to keep our teeth strong and healthy.

ALIE-LAND TENNIS

Op Dinsdag, 4 Februarie 2025, het Jaco de Wet, Philip Heyns, Kara de Wet en Natasha Weitsz aan die Inter Distrik tennistoernooi in Grahamstad deelgeneem. Distrikte wat deelgeneem het, was Nelson Mandela Bay, Sarah Baartman, Buffalo City, Joe Gqabi en Chris Hani. 

Hulle het dubbels en gemengde dubbels gespeel. Jaco se span eindig 4de, Philip se span 1ste en Kara en Natasha se span 3de. Hierdie spelers is verkies tot hierdie spanne, nadat hulle in November 2024 aan die Oos-Kaap tennisproewe, in Grahamstad, deelgeneem het. 

Oos-Kaap Distrik klere word aan hulle toegeken. (EC District Colours)

ATLETIEK IN ALIE-LAND / ATHLETICS IN ALIE-LAND

On 31 January 2025 the Maletswai meeting for Primary Schools took place at Aliwal North Primary School!

Karla Nel, set a new record for discus throw girls under 12.

On 5 February 2025 the Luncedo Athletics meeting for Primary School was held at Aliwal North Primary School.  A total of 52 athletes of ANPS took part and two new records were set:  Natasha Weitsz girls under 13 in the 1500m Walk and Indivile Keyi, girls under 10 in the 75m Hurdles.

The next meeting will be held on 15 February 2025 in Sterkspruit where 27 athletes will represent our school.

We wish them luck.

Scroll to Top