NUUSBERIG 14 OKTOBER 2024

TENNIS SOMERFEES

Op Saterdag 12 Oktober het Laerskool Aliwal-Noord se tennisspanne aan die jaarlikse dubbelstoernooi by Burgersdorp se Somerfees gaan deelneem.

Daar het twee meisies- en twee seunspanne aan die toernooi gaan deelneem. Ons het teen spanne van Cradock en Burgersdorp kragte gemeet. Dit was ‘n baie warm dag, maar ten spyte van die uitdagende hitte, het ons tennisspelers baie goeie tennis gespeel.

Congratulations to our first girls’ team who got a second place in the tournament.

We want to thank Burgersdorp for the opportunity to participate in their tournament.

KRIEKET / CRICKET

Op Dinsdag 8 Oktober het LSAN met vier spanne na Cradock gereis om daar teen hulle krieket te gaan speel. Die spanne wat gaan deelneem het was die o/8, o/9, o/11 en die o/13 krieketspanne.

It was the first match of our season and the players gave it their all, during each part of the match. Unfortunately for most of the teams the long day in the sun ended in losses, however one team of Aliwal North Primary School stood tall.

Although it was a tough day for most of the teams participating, all the players learned important lessons for the rest of the season.

Die spelers het baie geleer uit die dag en sien uit na die res van die krieketseisoen.

The results were as follow: / Die resultate was soos volg:

  • Die o/8 van LSAN wen teen die o/8 van Cradock Voorbereiding Skool.
  • u/9’s of ANPS lost against the u/9’s of Cradock Preparatory School.
  • u/11’s of ANPS lost against the u/11’s of Cradock Primary School with 53 runs
  • Die o/13 van LSAN verloor teen Cradock se o/13 met 88 lopies.


o/11 KRIEKET TEEN MIDDELBURG.

Die 0/11’s het Donderdag 10 Oktober hul tweede wedstryd vir die seisoen gespeel.

They played really good cricket on the day and won the match by 8 wickets.

Speler van die wedstryd:

Adriaan Vorster met 31 lopies.

 

SOMERFEES 7’S

The u/12 and u/13 boys participated in the Somerfees 7’s tournament from 11-12 October in Burgersdorp.

Die seuns het baie goeie rugby gespeel en het dit baie geniet.

Die o/12 span het 2 uit 4 wedstryde gewen.

Die o/13’s het al hul wedstryde gewen en eindig as die wenners van die toernooi.

Well, done boys. You made us proud.

Scroll to Top